‘N Munisipale gebou in die Boshof-omgewing in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat was afgebrand nadat inwoners van Seretse Dorp naby Boshof Woensdag ‘n onwettige protesoptrede geleeds het teen die plaaslike munisipaliteit. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, het aan OFM News gesê die ontevrede inwoners is deur die openbare orde polisie gewaarsku dat die staking onwettig..
Continue reading…
Brand af en plunder, dit is al wat hulle ken! – Onwettige betogers brand Vrystaat munisipale gebou af weens ’n tekort aan dienslewering
Enjoyed this post? Share it!
Voortslepende dienstebetogings deur barbaarse protesteerders in SA bedreig mense se veiligheid
Die voorval by Uniondale in die Suid-Kaap waarin ʼn boer luidens mediaberigte op betogers geskiet het wat glo aan gewelddadige protesoptogte deelgeneem het en paaie versper het, dien as bewys dat diensbetogings lewensverlies tot gevolg kan hê deurdat lede van die publiek kan voel dat hul veiligheid bedreig word. Die polisie ondersoek klagte van poging..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
400 SAPD beamptes betoog ten spyte van Bheke Cele se versekering dat daar geen protes optredes sal plaasvind, minister kyk nou ander kan toe,dit blyk dat geen haan sal kraai oor die onwettige staking
Ten spyte van staking sal plaasvind, is meer as 400 SAPD lede besig met protes optredes in Wes-Kaap en Natal Meer as 400 polisie beamptes in die Wes-Kaap en 120 in Natal is met protes optredes besig ten spyte van Bheke Cele se versekering dat daar nie beamptes is wat staak nie. Sommige beamptes het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Chaos breek uit in Heidelberg, Gauteng nadat protesteerders winkels plunder en geboue afbrand
Chaos het in die swart woonbuurt van Heidelberg ontstaan nadat geboue aan die brand gesteek en winkels geplunder is. Die “protes” is glo weens die gebrek aan krag in die woonbuurt. 54 persone waaronder 12 minderjariges is gearresteer. Volgens berigte is ‘n winkel in die blanke woonbuurt Rensburg ook aan die brand gesteek. Klagtes rondom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Riebeeck Kasteel in chaos gedompel toe winkels bestorm en besteel is deur protesgangers
Riebeeck Kasteel is deur protesgangers in chaos gedompel toe winkels bestorm en besteel is.
‘n Behuisingsprotes het klaarblyklik ontaard in die optrede en selfs die ou Royal Hotel het deurgeloop. Sporadies brande is ook gestig en polisie was op die toneel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kaap is beslis nie meer Hollands – Verwoesting word steeds gesaai
Jakes Gerwel Rylaan en die R300 moes gesluit word Woensdag aand nadat protesoptrede gewelddadig geword het.
‘n OTM is aan die brand gesteek terwyl ‘n voertuig en ‘n vrugtestalletjie beskadig is . Verskeie voertuie is met klippe bestook en verkeersligte is beskadig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA nog steeds in chaos gedompel a.g.v. voortslepende protesoptogte wat hand uitruk
Die chaos in die land het sy tweede dag binnegegaan, met sogenaamde protesoptogte wat gewelddadig en barbaars word en dit kan nog erger raak deur die loop van die dag.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC spog oor dienslewering terwyl SA dorpe aan die brand is agv swak bestuur
Terwyl die ANC-regering spog oor goeie plaaslike regering, is die land op talle plekke besig om te brand juis oor swak dienslewering, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gesê feitlik alle gewelddadige protesoptogte in Suid-Afrika begin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.