ETNIESE SUIWERING: Eers het hulle vir die blankes gekom, maar kleurlinge het niks gedoen nie omdat hulle nie wit was nie, maar nou kom hulle ook vir die kleurlinge! Soos ons vir jare al voorspel, sit bruin mense nou met dieselfde probleem as wit mense in Suid-Afrika: hulle is nie bantoes nie. Ivan Cloete, ‘n bruin man, het 24 uur kans gekry om van die staatsplaas Colenso, naby Darling in die Wes-Kaap, uit te trek, waar hy voorheen deur die einste Departement van Landelike Ontwikkeling geplaas is. Dit is die derde keer dat mnr. Cloete beveel word om ‘n staatsplaas te ontruim, waar hy deur die ANC-regering geplaas was, en in al drie gevalle word mnr. Cloete vervang deur ‘n bantoe-man of -vrou!
Continue reading…
Kleurlinge Nou ook van Plase Uitgesit! ANC het SA na USSR Verander met Etniese Oorheersing, Korrupsie, Nepotisme, Elitisme, Sosialisme, Kaderontplooiing, ens!
Enjoyed this post? Share it!
DZL se nuwe album sonder tierlantyntjies is hier
Suid-Afrika se aantreklikste sangduo is terug met ’n splinternuwe album, Realiteit, wat nie net gaan voortbou op die unieke alternatiewe country-popklank waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiek-oor tevrede sal stel.
DZL, wat bestaan uit Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, se tweede album is pas vrygestel en dié kombinasie van opgewekte deuntjies en hartroerende ballades beloof om aanklank te vind by oud en jonk. Die cd bestaan uit tien oorspronklike liedjies, waarvan twee deur die sangpaar self geskryf is, en sluit ook drie duette asook verwerkings van ou gunstelinge in.
“So baie van wat ons doen is in ons musiek en dit is ’n realiteit vir ons, want ons is wat ons sing en sing oor wat ons ervaar. Ek wil hê luisteraars moet hulself in ons liedjies herken. Dit gaan oor die daaglikse goed in die lewe, soos geloof, emosie, groei, uitdagings en opgewondenheid, wat ons almal elke dag ervaar,” verklap die
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!