Helgard Müller berig uit Washington DC: Ek moet sê Saterdag, die 14de November 2020 was ‘n belewenis gewees om tussen daardie honderde duisende mense te staan, hier in Washington DC, en uit te skree “Four more years” en “F*#k Black lives matter” en “F*#k Antifa!” Die atmosfeer van Republikeine, konserwatiewe en regses was onvergeetlik. Mans, vrouens, jongmense het saam gestaan sodat President Donald Trump nie moet toegee in die verkiesing uitslag nie. Duskant was Black Lives Matter en Antifa se mense afgekordon deur die polisie. Mense het die polisie toegejuig en gevra hulle moet Black Lives Matter en Antifa se mense deur laat kom, sodat hulle pakslae kan ontvang. Mense van heinde en vér was in Washington DC en het teen aan mekaar gestaan en uitgeroep “Donald Trump four more years!”
Continue reading…