Van die wêreld se top demokratiese lande reguleer hul sosiale media. Só het David Mahlobo, omstrede minister van staatsveiligheid, gister op ’n inligtingsessie van die kabinet se veiligheidsgroep gereageer op ’n vraag oor “vals narratiewe” wat op sosiale media geskep word. Hy het gesê Suid-Afrika oorweeg dit om sosiale media te reguleer omdat sekere inligting..
Continue reading…
Omstrede minister wil sosiale media in SA reguleer
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!