MAAK WIT LEWENS SAAK? Plaasaanvalle en -moorde het nogsteeds in Suid-Afrika gewoed en is soos gewoonlik deur die liberale instansies geïgnoreer. Plaasaanvalle en -moorde is glad nie nuut in Suid-Afrika nie en word al drie dekades lank toegelaat om te floreer, deur die ANC-regering en ander swart supremasistiese partye wat ‘n stadige rasse oorlog en volksmoord teen die Suid-Afrikaanse wit minderheid voer. Alhoewel die ANC-regering nie hierdie statistieke tel nie, is die feite en syfers hiervoor duidelik omdat die statistieke deur Afrikanerorganisasies soos Afriforum, ToekomsVonk en TLU SA gehou word. Die ANC en hul medepligtiges in die linkervleuel, soos die liberale media en sekere immorele militante antifa-gekoppelde sosialemediagroepe, probeer hul bes om dit te bedek, om hul anargistiese agenda te bevorder.
Continue reading…