The Rykes Word Ryker: Is dit enige wonder dat NASPERS ‘n Biljoen Rand se Chinese vervaardigde toets toestelle en PPE aan Suid-Afrika kon “skenk”, na ‘n ongekende aanvraag na aanlyn-dienste en vermaak, tydens die Covid-19 inperkings, eerste in China waar die CoronaVirus begin het, en nou in SA, ‘n gejaag vir veilige beleggings, wat daartoe bygedra het om die waarde van NASPERS te laat groei, en Suid-Afrikaanse aandele op koers gesit het vir ‘n rekord maand in April! Die maatstaf indeks in Johannesburg is in April met 14% hoër, die meeste in enige maand sedert Bloomberg dit in 1995 begin het. Die meeste Suid-Afrikaners besef nie die omvang van China se invloed op Suid-Afrika nie, al het miljoene Suid-Afrikaners ‘n finansiële belang in die groeiende onverdraagsaamheid van kritiek, deur die Chinese Kommunistiese Party (CCP) regering.
Continue reading…
Hoe China, die #CCPvirus en NASPERS Suid-Afrikaanse Aandele Indeks Tot Rekord Hoogtes in April Gestuur het, Danksy die Inperking!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!