SA Sanksies: Volgens die ANC se eie eise 50 jaar terug moet Wêreldrugby, Internasionale Krieketraad (ICC), FIFA, Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), Wêreldatletiek, Internasionale Fietsryunie (UCI), VN en alle internasionale sportliggame, Suid-Afrikaanse sportspanne verban en sanksies implementeer teen die rassistiese ANC-regime! Francois Pienaar en al die hoë en magtiges, heiliger as ons administrateurs, sportmanne en hul aanhangers, is net so skynheilig as die ANC, wat duidelik enigiets sal sê, of doen, net om mag te bekom of daaraan vas te klou. Wanneer sal die wêreld leer dat Liberales slegs mag wil hê, op enige manier moontlik, nieteenstaande of iets reg of goed is – Black Lives Matter is ‘n nare voorbeeld hiervan, en dit word alles gedryf deur U, die stille stemgeregtigde publiek, wie se stilswye as toestemming geneem word. Goeie mense het stilgebly, die boosdoeners was uiters uitgesproke, en nou is die bose voorspoedig. Dit is SAUK Nuus se missie om hierdie wanbalans te adresseer.
Continue reading…
#SanctionSA Rassistiese ANC het vir VN Gelieg: “Meriete, en Meriete Alleen, Moet die Maatstaf Wees vir Keuringsproses” – Tog, 50 Jaar Later is Rasgebaseerde Keuring Goed?
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: SA Rugby Elites Buig hul Bewende Knieë vir BLM Anargiste om hul Vetkat Inkomste te Beskerm Deur Volk, Familie en Nasie Uit te Verkoop vir Globalistiese Lensiesop en Skynheiligheid!
#FarmersLivesMatter! Faf, AB, Francois, Graeme en al die ander knielende sport SPELERS, dankie dat julle uiteindelik uitgekom het en voor die hele wêreld kant gekies het, en jul ware kleure gewys het. Dit is reg, hierdie kwessie het nie plek vir draadsitters nie. Ieder en elk van ons moet besluit waar ons staan, wat ons glo, wat vir ons belangrik is, en wat ons dryfvere is vir dít waarvoor ons staan. Daar is so baie wat ek hier wil uit skree, maar met 167 ras-gedrewe wette in die land, kan ek dit nie waag nie want ek gaan verseker in die tronk sit en my familie as weerlose teikens laat, in ‘n land waar daar geen vryheid van spraak is nie, en die meerderheid haat die minderheid met ‘n passie. Dit is g’n wonder dat julle knieë ingegee het nie, en julle bieg van vrees dat julle dalk slegte name genoem word, en julle jul omkoopgeld verloor, jammer, ek bedoel salarisse of borge?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Springbokke meet kragte teen All Blacks in Saterdag se Wêreldbeker-openingswedstryd in Jokohama
Daar is ontsettend baie op die spel vir die Springbokke en All Blacks in Saterdag se Wêreldbeker-openingswedstryd in Jokohama, want nog nooit kon ʼn span die Webb Ellis-trofee omhoog hou as hy ʼn wedstryd in die groeprondes verloor het nie. Dis waar die grondslag gelê word, waar ʼn span momentum bou en sielkundig ʼn voorsprong..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die plaaslike skool in Orania, die CVO-skool presteer wyd op die sportveld
Leerlinge van Orania CVO-skool was verlede week kookwater op die rugbyveld en die Bo-Karoo Kavaliers wat Orania-manne ingesluit het, het verskeie groter unies ʼn ordentlike pakslae gegee by vanjaar se 7’s Bokkieweek in Vereniging.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Springbok embleem – Springbok moet nóú geslag word sê Maarman van Burger koerant
Nooit was die tyd so ryp soos nou om die woord Springbok uit die leksikon van Suid-Afrikaanse rugby te verban nie. Die Springbok-embleem – as oorblyfsel van ’n voorheen neerdrukkende bestel – is meer ’n verdelende as versoenende simbool.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Kwota” speler, Ashwin Willemse, voel tenagekom en storm uit tydens lewendige uitsending
Die kleurling oud-Springbok rugbyspeler en Super Sport kommentator, Ashwin Willemse, het Saterdag sy speelgoed en rugbybal uit die kot gegooi en uitgestap tydens ‘n lewendige uitsending op Super Sport.
Sy klagte was dat hy deur sy medekommentators beskou as is as ‘n “kwota” speler.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Studente kla oor stadige transformasie in sport en ontwrig Varsity beker wedstryd in Port Elizabeth
Sasco studente het die Varsity beker wedstryd tussen Maties en die Madibas ontwrig in Port Elizabeth.
Hul klagtes is die stadige transformasie in sport en die wedstryd is gestaak nadat stoele op die veld gegooi is en die speelveld betree is.
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaners skaar julself vir nog verbruikersboikotte
Nadat verbruikers die Spur restaurantgroep geboikot het en dit daartoe gelei het dat verskeie takke hulle deure moes sluit na hulle rassistiese optrede, dreig dieselfde verbruikers met nog twee boikotte.
Lesers van die Afrikaanse gesinstydskrif, Huisgenoot, is hoogs ontstoke oor dié tydskrif se uiters positiewe berig oor die blanke en Afrikaner hater, Julius Malema, se derde kind wat binnekort gebore gaan word. Malema is berug vir sy sing van liedjies soos “Skiet die Boer” en dergelike, en lesers reken dat hy geen plek in ‘n Afrikaanse tydskrif verdien nie, veral nie omdat dit so positief aangebied word nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.