Terwyl die afgelope week van geweld en plundering groothandelaars soos Makro en Pick n Pay aansienlike skade gely het, sal hulle herstel, maar kenners waarsku dat dit uiteindelik kleiner en mediumgrootte ondernemings sal wees wat waarskynlik nie weer hul deure in Suid-Afrika sal open nie. Die verhaal van Rodney van Rooyen van Pinetown, is ‘n blik op wat die doelstellings van die barbaarse strooptogte in KZN werklik was, en Rodney se verhaal is maar ‘n mikrokosmos van hierdie strooptogte deur swart massas wat biljoene en biljoene rande se skade veroorsaak het toe hulle Blanke en Indiër besighede geteiken het.
Gevallestudie van Blanke Kleinsake. Ondernemings wat vir Goed sal Sluit na die Plundering en ANC Geweld in Suid-Afrika
Enjoyed this post? Share it!
Kommuniste Huil na Malema se Twitter Tydelik Opgeskort Word, Maar Wil Sosiale Media Gebruik om Blankes aan te Val!
Tipies vir kommuniste, wil die Malema-ondersteuners hê selfs Twitter se reels moet verskillend toegepas word vir hulle, tenoor hul “vyande”, met uitsonderings vir hulle. Dit terwyl elkeen toestem tot die platform se besluite sodra hulle aanteken daarvoor. National Union of Metalworkers of SA (Numsa) se hoofsekretaris, Irvin Jim, het die tydelike skorsing van die EFF-leier Julius Malema vandeesweek op Twitter toegesnou, al is baie van die mening dat dit al lank terug moes gebeur het.
Enjoyed this post? Share it!
#TheAfricanWay: DBV Vind Vyf Diere Wat van Honger Gevrek het in ANC se Bloemfontein Dieretuin! Geen Kos in Sig Terwyl die Skuim die BBBEE Soustrein Ry!
Wie is die dier? ‘n Mens moet jouself afvra wie dit moet wees wat agter die tralies in die dieretuin in Bloemfontein moet wees, wanneer hulle weerlose, vasgevange diere van honger laat doodgaan, terwyl hulle self die regstellende aksie se soustrein ry, en die belastingbetaler kaal beroof! Ja, dit is harteloos en wreed, maar dit word geïgnoreer, want dit is Mandela se “reënboognasie” wat niks verkeerd kan doen nie, en word aanbid, en kragtig verdedig, deur gebreinspoelde liberale en massamedia wêreldwyd!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anti massa immigrasie geweld noop Nigerië om van hul SA sakeondernemings soos Shoprite en MTN te nasionaliseer
Die xenofobiese aanvalle in Gauteng op buitelanders, en plundering van hulle sakeondernemings het nou ’n internasionale wending aangeneem. Nigerië oorweeg dit om sakeondernemings soos Shoprite en MTN te nasionaliseer. Bloomberg het in sy jongste verslag gewys op die rowwe tye wat moontlik op Suid-Afrika wag indien die mees gewilde sakeondernemings, soos MTN, dalk genasionaliseer word…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende winkelgroep trek swaar weens SA se wankelende ekonomie en toon wins daling van meer as 18%
Shoprite Checkers se wins het ’n groot klap gekry weens die swak ekonomiese toestande en verkope het drasties gedaal. Gerugte wat versprei word dat Rupert, Wiese en Steinhoff die mafia van die Wes-Kaap is, word selfs op die sosiale netwerk gesien, en met hulle onderskeie verliese word dit ironies genoeg gesien as geen toevalligheid nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Selfs om inkopies te doen, is deesdae ’n risiko in SA – Bejaarde blanke man met krat doodgeslaan ten aanskoue van kliënte by Shoprite
‘n Bejaarde man is vanoggend ten aanskoue van kliënte by Shoprite in Lydenburg, De Qlerkstraat doodgeslaan. Die moord het net na 08:00 by die supermark plaasgevind. Die voorval het gebeur kort na die verdagte glo brood met ‘n trollie by die aflaaipunt van die winkel uit gestoot het. Die oorledene, wat intussen as Rick Lovelock..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Shoprite-werknemers staak oor onbillike werksomstandighede
Shoprite-werknemers landwyd het ‘n protes van twee dae begin om beter werksure, permanente werksgeleenthede en laat-nag-vervoer te eis.
Klein groepe mense het Woensdag en Donderdag buite hul onderskeie supermarkte geprotesteer om hul frustrasies te stem
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar, Shoprite staak landwyd
Duisende werkers by Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar, Shoprite, sal Vrydag staak oor ʼn tekort aan “geslagstranformasie” en veiligheid vir vrouewerknemers. Die vakbondfederasie Cosatu en die kommissie vir geslagsgelykheid (CGE) steun die beskermde staking waarby 30 000 lede van die South African Commercial, Catering and Allied Workers’ Union (Saccawu) betrokke is. Die CGE het Donderdag gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.