#TheAfricanWay – Is jy seker dat jy op daardie trein wil klim? Die bestuur by PRASA het al die geld geplunder, selfs vir treinremme, en skarrel nou rond in ou dromme op soek na ou tweedehandse onderdele om te gebruik!
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Die Shosholoza Meyl, die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se langafstand-passasierstrein, vat deesdae so lank om by sy bestemming uit te kom dat passasiers partykeer met busse daarheen aangery moet word. Dis wat twee weke gelede met Kobus van Eeden, ’n spoorwegpensioenaris, gebeur het nadat hy die trein in Kaapstad gehaal het om Johannesburg toe te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!