Die saak wat reeds sedert 2017 aan die gang is teen die Ford maatskappy, het nou tot finaliteit gekom en sal Ford ingevolge ’n hof bevinding, miljoene Rand moet opdok. Die Ford maatskappy wat aanvanklik ontken het dat sy Kuga model ’n ernstige en gevaarlike fout bevat, moes uiteindelik in die beslagting saak erken dat..
Continue reading…
Motorreus Ford moet miljoene Rande opdok na Kuga model menselewens in gevaar stel
Enjoyed this post? Share it!
Motorvervaardiger reus besluit om te hoes na minstens 39 Ford Kuga eienaars se voertuie aan die brand raak en talle of dood of ernstige beserings opdoen
Die Ford motormaatskappy in Suid-Afrika het uiteindelik besluit om onderhandelings te begin met mense en families wat skade gehad het met ’n Ford Kuga. Die swak vervaardigde Kuga waarvan die masjien klaarblyklik oorverhit, het minstens 39 eienaars verontrief deur aan die brand te raak en selfs mense se dood of ernstige beserings veroorsaak het. Minstens..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sikloon Kenneth tref Mosambiek en kan meer skade berokken as vorige een sikloon
Met die tweede sikloon wat Mosambiek verlede nag getref het, word ’n erger toestand verwag as wat die eerste keer skade en ontwrigting veroorsaak het. Die tweede sikloon is so erg dat die Verenigde Nasies gewaarsku het dat tot 600 mm reën in die noordelike provinsie van die land verwag word. Dit is bykans twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R33 miljoen se skade in brand by treinstasie – 12 treinwaens en 300 m se kabels is verwoes na brandstigting
Die skade van die brand Sondag by die Kaapstad-treinstasie waarin twee treine verwoes is, beloop minstens R33 miljoen.
Metrorail in die Wes-Kaap het die verwoesting van die treine as ʼn “reuse-terugslag” bestempel. Maroela Media het vroeër berig die brand het Sondag omstreeks 15:40 plaasgevind en twee treine op platforms 13 en 14 is verwoes toe sterk winde die vlamme van een trein na die ander gewaai het.
Brandbestryders was teen 16:15 op die toneel en die brand was net ná 19:00 geblus. Volgens Metrorail is alle treinbedrywighede by die stasie as voorsorgmaatreël gestaak.
Altesaam 12 treinwaens en 300 m se kabels is verwoes. Geen personeel of pendelaars is egter beseer nie.
Metrorail sê in die verklaring die polisie is besig om kringtelevisiebeeldmateriaal na te gaan as deel van die ondersoek na die voorval, maar voorlopige aanduidings dui daarop dat brandstigting die oorsaak van die brand was.
Intussen sê Blade Nzimande,
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onskuldige boer van Mpumalanga loop deur na ontstoke Gupta-myners sy voerbale afbrand – boere in omgewing vrees dat hul oeste volgende aan die brand gesteek gaan word
Woedende werkers van die Gupta-myne wat al van November af sonder inkomste sit, het ’n onskuldige boer se bale afgebrand en ’n amptenaar só erg aangerand dat hy vir sy lewe gevrees het. Jan Uys, ’n boer en apteker van Mpumalanga wat grond by die Optimum-myn huur, het Maandag deurgeloop toe werkers bale op sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Germiston stasie loop deur onder brandstekers
Trein pendelaars, oftewel brandstekers, het twee treinwaens by die Germiston stasie aan die brand gesteek weens die laat skedule van treine die afgelope twee dae. Nadat die Kaapse spoordiens al verswak het as gevolg van die talle brande van spoorwaens, het dit nou ook na die Transvaal oorgespoel, en die vrees bestaan dat die Germiston..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog Kaapse treine aan brand gesteek, glo deur “sinistere magte” volgens SACO
PRASA sit met sy hande in die hare nadat twee treine Saterdag op Kaapstad stasie aan die brand gesteek is met die gevolg dat sewe waens, twee motorwaens en vyf sleepwaens, uitgebrand is, terwyl ook skade aan die stasie se struktuur veroorsaak is. Twee platforms sal vir onbepaalde tyd gesluit bly. Die daad word beskryf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.