Die ANC gebruik hul propagandaplatform, die SABC, wat Radio Sonder Grense (RSG) in Afrikaans uitsaai, om bedrieglik geld vir hul CCPvirus Solidariteit-fonds in te win, met die naam van die Solidariteit Vakbond wat ‘n liefdadigheidsorganisasie genoem “Helpende Hand” bedryf. Die ANC-regime is besig met opsetlike bedrog en wanvoorstelling in hul Solidariteit Fonds-advertensie op hul RSG Radio, waar hulle probeer om wit Afrikaanssprekende luisteraars te kul om geld te skenk, vir die ANC se baie rassistiese Solidariteitsfonds, met die selfde naam wat Solidariteit Vakbond het vir hul fonds, en ANC gebruik ook die woorde van Solidariteit Vakbond se liefdadigheidsorganisasie se naam, “Helpende Hand”, in hul advertensie!
Continue reading…