Die ondersoek na die sluipmoord op die Vrystaatse boer Pieter Hill, en poging tot moord op sy seun Eddie, is besig om te ontrafel na die al te algemene tema van te veel vertroue op swart werkers. Dit blyk dat die verdagte, Tshidiso Patrick Bochedi (36), is ‘n familielid van die plaaswerker, Anna Bochedi, wat die vermoorde boer en sy beseerde seun ontdek het.
Continue reading…
Goedkoop Swart Arbeid is Lewensduur! Familielid van Plaaswerker wat Liggaam van Vermoorde Boer Ontdek het is in die Hof!
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Boer Vermoor Deur Swart Terreur Sel, Ondersteun deur Linkse Sosialiste, Hoofstroommedia & Politieke Elites!
SOSIALISTE HAAT BOERE – Nog ‘n onskuldige boer, Peter Hills (56), is vermoor, die derde in minder as ‘n maand in die Vrystaat, terwyl sy seun in ‘n kritieke toestand in die hospitaal is. Die stadige volksmoord neem toe namate die terroriste en hul afskuwelike dade meer voorbarig word danksy die ANC-bewind, die hoofstroommedia, linkse sosialiste en politieke elites, wat hul moorddadige veldtog verdedig en regverdig en hulle ongehinderd laat voortgaan met die volksmoord!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Petrol prys waarskuwing – Prys van olie kan tot $70,00 styg weens toenemende spanning tussen VSA en Iran na Iran se magtigste generaals uitgehaal is
Sedert Septemenber het olie die $ 70 per vat gestyg, a.g.v. die spanning wat in die Midde-Ooste opgevlam het nadat die VSA een van Iran se magtigste generaals Qessem Soleimani, leier van die Koeds-mag van die Islamitiese Revolusionêre Wag vermoor het. Dit prys van brent olie het Maandag met nog ’n verdere 1,4% gestyg toe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema beweer dat EFF adjunkleier Shivambu word geteiken deur sluipmoordenaar en polisie doen niks daaraan
Die leier van die EFF, Julius Malema beweer dat Floyd Shivambu, die adjunkleier van die party se lewe in gevaar is op grond van bewyse van ’n intelligensieverslag by die SAPD se misdaadintelligensie-eenehied. Volgens die verslag word Shivambu geteiken deur ’n sluipmoordenaar wat reeds geïdentifiseer is. Netwerk 24 berig dat alhoewel die (polisie)minister die verslag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gerugte doen rondte dat iemand of organisasie die ANC se president wil vermoor – Maar wie so dom is om Ramaphosa te vermoor, sal niemand weet nie
Gerugte doen die rondte dat ondersoek ingestel word na die bewerings dat iemand, of moontlik ’n organisasie, beplan om die ANC se president te vermoor. Dit is bekend dat daar in ANC geledere talle mense is wat Ramaphosa verkwalik omdat hy ’n sleutelrol gehad het om van Jacob Zuma ontslae te raak as staatshoof. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie bied Malema BBP-beskerming ná doodsdreigemente – Malema mag moord aanhits teen Plaas Boere maar as hy net gedreig word kry hy beskerming! Hoekom kry die Boere geen Beskerming nie?
Die leier van die EFF, Julius Maleme het doodsdreigemente ontvang en kry nou glo BBP-beskerming. Die feite is bevestig deur die SAPD. Gedurende die week is Malema se motor in die omgewing van die parlement in Kaapstad opgemerk waar hy vergesel word deur ’n wit BMW met blou ligte. Die beriggewing is deur die Johannesburgse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermoorde ANC speaker het doodsdreigemente ontvang voor dood
Haar kantoor het enkele weke gelede ’n doodsdreigement ontvang. Thozama Njobe, speaker van die Raymond Mhlaba-munisipaliteit in die Oos-Kaap, is Maandag omstreeks 22:40 op kort afstand geskiet toe sy van ’n byeenkoms in Fort Beaufort teruggekeer het. Sy is in die bolyf gewond en is met haar aankoms by die hospitaal dood verklaar, sê kol…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.