Een van die redes waarom linkse liberale sneeuvlokkies genoem word, is omdat dit nie veel verg om hulle te laat smelt en enige rede of beginsel prys te gee nie, en nes ‘n sneeuvlokkie wat die warm grond tref, het die omstrede linkse redakteur van News24, Adriaan Basson, sy gevoelens teenoor “duisende pensioenarisse wie se bestaan afhanklik is van die GEPF”, vinnig laat smelt en verander na ‘n ongevoelig “Ons het geen geld en opsies nie – pensioene sal Eskom red.” Dit blyk vir een of ander rede, dat Adriaan Basson nou die plan ondersteun om U pensioene te plunder!
Continue reading…