Die slegte nuus is dat Sjina die beste geval scenario was, en volgens verskeie faktore, gaan dit net erger wees in lande wat nie voorberei is nie, wat nie genoeg hospitaal beddens het nie, en nie bereid is om drasties en met dissipline te reageer nie. In alle aspekte blyk dit dat Afrika op pad na ‘n katastrofies geskiedkundige ramp is, en blankes sal absoluut niks hulp van die ANC regime ontvang nie, inteendeel. Dit is dus op ons eie skouers om onsself en mekaar te help, soos altyd, en SAUK Nuus het dus besluit om die informasie in Afrikaans to pos. Die goeie nuus is dat dit wel moontlik is, MAAR DIT MOET NOU BEGIN! Danksy die nuutste lesse wat ons van Sjina en Europa geleer het, blyk dit dat sosiale distansiëring en hande was, spesiaal vir oumense en dié met long probleme, ‘n lang pad kan gaan om besmetting te verhoed.
Continue reading…