Terwyl die wêreldwye CoronaVirus-infeksies 1 Miljoen verbyvlieg, met meer as 53,000 mense dood, het die ANC-regering nuwe maatreëls aangekondig om die COVID-19-pandemie in SA te bekamp, deur ‘n massa-veldtog om mense te toets. Op dieselfde dag het die Departement van Gesondheid erken dat die eerste amptelike koronavirusinfeksie in Alexandra plakkerskamp langs Johannesburg gevind is. Dit was slegs ‘n dag nadat die eerste infeksie in die uitgestrekte swart lokasie Khayalitsha gevind is, wat kommer onder ANC-politici veroorsaak het dat dit tot ‘n baie chaotiese toestand kan lei.
Continue reading…