Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is ‘n warboel by die Nederlandse Ministerie van Gesondheid, Welsyn en Sport (VWS), nadat die rekenings vir die vorige jaar deur die Oudithof geoudit is. Daar is nie minder as 5,1 miljard euro korona-uitgawes waarvan die eerste adjunk-premier van Nederland, minister Hugo de Jonge nie verantwoording kan doen nie, oor waar sy ministerie die geld bestee het. Daar is verder ook geen oorsig of al die bestelde items wel afgelewer is nie.
Enjoyed this post? Share it!
‘n Twiet van ‘n swart vroulike direkteur van Cricket SA, het blootgestel wat ons altyd vermoed het: “Anti-rassisme” in SA het ‘n industriële afpersingsraket en afpersingswapen wat deur korrupte ANC-regering, EFF en kamerade beoefen word! ANC-bewind misbruik beheer van staatspensioenfondse en beheer van staatsondernemings om swart heerskappy af te dwing en geld, gunste en posisies uit die private sektor uit te pers! Boonop gebruik hulle ook rasselokaas, soos die berugte “racebaiting mafioso” in die VSA, Al Sharpton, om mense en groepe te bedreig met vals slegte BBSEB-graderings en valse beskuldigings van rassisme, as hulle nie gehoorsaam nie, nie betaal nie, of nie aan die eise van die ANC-regime of EFF ingee nie! Wie weet watse “geskenke” is nie oorhandig nie, en hoe diep die kriminaliteit loop, in hierdie moderne mafia-styl gangster-beskermingsraket wat die ANC en EFF bedryf? Moenie van die hoofstroom media of die howe verwag om dit bloot te lê nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nooit was die tyd so ryp soos nou om die woord Springbok uit die leksikon van Suid-Afrikaanse rugby te verban nie. Die Springbok-embleem – as oorblyfsel van ’n voorheen neerdrukkende bestel – is meer ’n verdelende as versoenende simbool.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Siya Kolisi is aangestel as die eerste swart toetskaptein van SA Rugby.
Die aankondiging is gemaak deur Rassie Erasmus, die afrigter van die SA rugbyspan.
Sy keuse as kaptein is glo ‘n “groot deurbraak” vir SA Rugby weens die feit dat baie swartes rugby beskou as ‘n “wit” sport.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sasco studente het die Varsity beker wedstryd tussen Maties en die Madibas ontwrig in Port Elizabeth.
Hul klagtes is die stadige transformasie in sport en die wedstryd is gestaak nadat stoele op die veld gegooi is en die speelveld betree is.
Enjoyed this post? Share it!