Dit gaan broekskeur by Spur Steak Ranches en selfs Kersfees kon nie dié restaurantgroep se syfers lig nie. Verkope by Spur-restaurante het in die ses maande tot einde Desember 2017 met 9,3% gedaal vergeleke met dieselfde ses maande van 2016. Verkope in restaurante wat reeds in daardie ses maande oop was, sogenaamde vergelykbare verkope, het..
Continue reading…
Spur byt steeds die spit af ná 2017-herrie
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!