Staatsdienswerkers beplan om Maandag 11 Junie hul penne en kruiwaens neer te sit en te staak.
Dit nadat loon onderhandelings misluk het.
Continue reading…
Staatsdienswerkers beplan om Maandag 11 Junie hul penne en kruiwaens neer te sit en te staak.
Dit nadat loon onderhandelings misluk het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika sit vandag met ‘n staatsdiens wat die land leeg melk en ‘n versameling vakbonde. Saam swaai hulle die septer van wanfunksionering en uiteindelike ondergang.
Van die land se 283 munisipaliteite is een derde geheel wanfunksioneel en nog een derde is op die rand van die afgrond. Party stede – sê Nhlanhla Nene, minister van finansies – is op die rand van ondergang. Dis die plekke wat 80% van die land se groeikoers (van ‘n skamele 1%) oplewer.
Enjoyed this post? Share it!
Staatsdienswerkers se hard verdiende pensioengeld word weereens aangewend om die ANC- regime se kastaiings uit die vuur te red. Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het Maandag bevestig dat hy ingestem het om ’n oorbruggingsgerief van bykans R5 miljard aan die nasionale kragvoorsiener Eskom toe te te staan om sy bedrywighede vir Februarie te finansier. Eskom is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!