Die Suid-Afrikaanse bokslegende Willie Toweel is Maandag op Kersdag in die ouderdom van 83 oorlede. Ron Jackson, bekende sportskrywer, het dié nuus aan SuperSport bevestig. Toweel is by sy huis oorlede ná ʼn siekbed. Meer besonderhede oor sy afsterwe is nie bekend nie Die ontslape Toweel, van die bekende boksfamilie, het tydens die 1952 Olimpiese..
Continue reading…
SA bokslegende, Willie Toweel sterf op Kersdag
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!