Die Suid-Afrikaanse Mededingingsraad het Milco laat weet dat goedkeuring gegee word dat die internasionale Milco SA-konsortium die suiwel-en-koeldrankmaatskappy Clover kan koop. Die Milco SA-Konsortium is glo gereed om die Clover maatskappy, wat bekend is vir sy suiwel en koeldrank produkte, oor te neem in een van die land se grootste transaksies in die suiwelbedryf. Clover..
Continue reading…
Milco SA-Konsortium gaan Clover maatksappy oorneem
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!