Net soos in Suid Afrika en elders op die vasteland, waar die eenvoudige instandhouding en beheer van ‘n volle funksionele infrastruktuur ‘n uitdaging vir Afrika regimes blyk te wees, is Zimbabwe, wat eens die kragbron vir Suider Afrika was, gedwing om sy bure te vra om nuwe kragstasies te bou om krag aan Zimbabwe te verskaf, waar dit wil voorkom asof hulle nie eens meer hul eie kragstasies kan opstel nie.
Continue reading…
Gedekoloniseerde Zimbabwe Smeek Buurlande vir Meer Elektrisiteit om Daaglikse 12 uur Onderbrekings te Stop!
Enjoyed this post? Share it!
Het Tabakreus BAT vir Mugabe tot $500,000 Gegee om Vrylating van hul Private Spioene te Kry? – Gelekte Dokumente
Volgens dokumente wat die BBC program ‘Panorama’ gesien het, was British American Tobacco (BAT) se private spioene gevang in Zimbabwe in 2012, na hulle betrap is toe hulle op Savanna Tobacco se fabriek spioeneer het. Na gesprekke met hooggeplaaste Zanu PF lede, oor ‘n donasie van tot halwe Miljoen dollar, was die 3 spioene losgelaat. BAT is die vervaardiger van Lucky Strike sigarette en is een van die grootste ondernemings in die Verenigde Koninkryk, waar die multinasionale tabak monopolie sy hoofkwartier in London het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema Roep “Alle Grondmagte” om “Aan te Val”! Bantu Plaasmoordenaars is Eeue Lank Besig om “Witheid te Verpletter”!
#Bulala amaBhulu! Min mense besef dit nog, maar eergister se gebeure in Senekal was ‘n waterskeidingsmoment, en ongelukkig is nog meer boere vermoor, wat die Afrikaner-Boere nog meer MOER IN maak! Op skokkende wyse het Julius Malema, wat nog nie Carte Blanche se vraag oor sy betrokkenheid by plaasmoorde ontken het nie, gekies om die gespanne situasie te vererger, deur sy Twitter-rekening met 3,2 miljoen volgers te gebruik om sy ‘grondmagte’ uit te roep, en opdrag te gee “Vegters val aan”, by die hofsake van hierdie plaasmoordenaars! Het Julius ‘n onwettige private leër? Hofsake van plaasmoorde sal nie meer ‘n formaliteit wees nie, maar word nou die nuwe slagveld, waarvoor TWEE datums van moontlike gevegte reeds vasgestel is, vir Delmas (13de) en Bronkhorstspruit (9de), met afrikaner boere wat massa vreedsame betogings beloof. Die sameswering van stilte van die hoofstroom media sal egter steeds die blankes demoniseer en die ewige swart op wit oorlog in Suider-Afrika, ongeag of dit op plase of in die stede of voorstede is, onderspeel. Bantoe het blanke boere al twee eeue lank aangeval en besteel, hul vee gesteel, geplunder, vermoor en verkrag in ‘n permanente oorlog van vertering, verswakking en rassehaat, en soos destydse swart konings, het sinistere magte in die moderne tyd probeer om daardie dodelike, primitiewe boosheid binne die neger / bantoe, vir hul eie supremacistiese doeleindes te gebruik, veel verder as Malema se aandag soekende uitlatings…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!