Deur: Leanne George 2014-08-30 23:15 Suid-Afrika gaan oor vier jaar nie meer genoeg suiker kan produseer nie, hoofsaaklik weens grondhervorming. “Daar is sowat 30% van suikerrietplase in KwaZulu-Natal met hangende grondeise. Weens die gepaardgaande onsekerheid herplant boere nie hul suikerriet nie. Dus neem oeste af. “Die bedryf het ondersteuning in die vorm van belegging, navorsing..
Continue reading…
Bitter koffie sonder suiker lê voor vir grondeise:
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!