Het ANC se Dag van Afrekening Uiteindelik Aangebreek? ‘n Nasionale Gesondheidsdiens is bedoel om daar te wees vir noodtoestande en onverwagte rampe. Mense word wettiglik gedwing om belasting te betaal op grond hiervan, maar ANC-amptenare het hierdie belastingsgeld stelselmatig gesteel, en noudat ‘n pandemie aangebreek het, is daar geen gesondheidsdiens nie, en babas en hul moeders sterf. Ou mense sterf. Mense wat deur eenvoudige basiese prosedures gered kon word, sterf omdat die gesondheidsdiens deur ‘n swart gangster-elite misbruik is vir “herverdeling van rykdom”, en geplunder deur hierdie ANC-misdadigers, wat eintlik van die naaste boom af opgehang moet word!
Continue reading…