Ramaphosa het in 2018 aan Bloomberg News in New York gesê dat daar geen plaasmoorde in Suid-Afrika is nie – hy het nog nooit sy valse verklaring teruggetrek nie. So ons moet dan nie verbaas wees dat hy meer vir plaasaanvallers omgee as vir hul slagoffers nie! Een van die 19,000 gevangenes wat deur Ramaphosa vrygelaat is, omdat hy bekommerd was dat hulle die CCP-virus in die gevangenis sou kry, was op 3 Julie betrokke by die wrede plaasaanval op Daleen van der Hoven (80) van Zastron. Sy is oor die kop geslaan met ‘n ysterinstrument, ontvoer en in die ysige berge gelos vir dood.
Continue reading…