Suid-Afrika is in die 20ste plek vir Corona Virus infeksies en het verby die sielkundige mylpaal gegaan om die infeksiegetalle van China verby te steek, waar dit alles begin het. Gelukkig is die sterftes (waarvan ons weet) relatief laag, wat waarskynlik daartoe bygedra het dat die media en die ANC regering ‘n mate van apatie wys. Die hoofstroommedia en die ANC-regering was meer bekommerd oor die invoer van linkse propaganda uit die VSA, oor ‘n dwelmverslaafde, swart pornograaf wat per ongeluk gesterf het terwyl hy gewelddadig teen arrestasie geveg het. Dekking van geslagsgeweld is ook geprioritiseer, aangesien SA ‘n wêreldleier is in die meeste soorte geweld. Mense is ook desperaat om die Covid19-hulp wat Ramaphosa en ANC so luidrugtig belowe het, te ontvang, maar hulle moes beter weet as om marxiste te glo.
Continue reading…
Suid-Afrika Steek China Verby met Covid19 Infeksies! Was Ramaphosa te Hard, te Vroeg, te Lank? Maak dit Selfs Saak?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!