Ses persone, insluitend drie rybewys-eksaminatore, is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en ʼn toetssentrum is Dinsdag in Limpopo gesluit. Simon Zwane, woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), het gesê die ses persone is in hegtenis geneem ná ʼn 18 maande lange ondersoek deur die nasionale teenkorrupsie-eenheid en die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) in..
Continue reading…
Toetssentrum in Limpopo sluit agv korrupsie-bedrywighede
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!