Ramaphosa het Toni Yengeni sopas aangestel as die voorsitter van ‘n Werkskomitee wat misdaad en korrupsie in die ANC moet uitroei. Wolf skaapwagter. Want die einste Yengeni was op sy dag in Pollsmoor toegesluit vir korrupsie. Sy naam is geïmpliseer by Zuma se wapenskandaal en as gevolg van beskuldiginge van korrupsie moes hy bedank uit..
Continue reading…
WAT ‘n GRAP! WOLF WORD SKAAPWAGTER
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!