Die SA Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat hulle gaan poog om die “noodlottige” besluite geneem onder Tom Moyane se leierskap om te keer. Die herinstelling van “sleutelspanne” gaan die “onwettige” ekonomie aanpak om die teiken van meer as R1,3 triljoen belasting in te vorder. Onwettige smokkelary in sigarette en perlemoen, asook onwettige goud handel, die..
Continue reading…
SAID moet onwettige besluite bestuur
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!