Alhoewel Cyril Ramaphosa uit die vakbondwese kom, is nie alle vakbonde hom noodwendig goedgesind nie.
Dit het geblyk uit ‘n Werkersdag toespraak van NUMSA se hoofsekretaris, Irvin Jim.
Continue reading…
Alhoewel Cyril Ramaphosa uit die vakbondwese kom, is nie alle vakbonde hom noodwendig goedgesind nie.
Dit het geblyk uit ‘n Werkersdag toespraak van NUMSA se hoofsekretaris, Irvin Jim.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Registrasieproses by Unisa kampus is Woensdag ontwrig deur Lede van die National Health and Allied Workers Union (Nehawu). Nehawu het Dinsdag aangekonding dat werkers gaan staak aangesien loononderhandeling tussen die vakbond en die universiteitsbestuur ’n dooiepunt bereik het. Werkers wat aan die vakbond behoort eis ’n salarisverhoging van ongeveer 12% terwyl die universiteitsbestuur slegs ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zwelinzima Vavi, wat uitgeskop is as grootbaas van Cosatu en toe sy eie vakbond, Saftu, gestig het, het gedreig om boere een vir een uit te haal. Vavi wil veral plaaswerkers vir sy vakbond werk, en dan die boere se lewe versuur. Sonder dat hy een enkele voorval kon aandui, beweer hy dat plaaswerkers deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!