Altesaam 27 verdagtes is in net meer as ʼn week in verband met veediefstal-sake in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem. Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het van 19 tot 28 November operasies in die Madadeni-, Utrecht-, Dannhauser-, Dundee-, Ekuvukeni- en Charlestown-gebied gedoen om die vlaag veediefstal in die provinsie hok..
Continue reading…
27 ‘veediewe’ in KwaZulu-Natal vasgetrek
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!