In sy nuwejaarsboodskap sê mnr. Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, 2018 het aangebreek. “Wat die jaar vir ons as Blankes, en in besonder ons Boere-Afrikanervolk inhou, kan niemand met sekerheid voorspel nie. Die aanduidings is onmiskenbaar dat ons toenemende druk en verdrukking van die magsbehepte volksvreemde owerheid en sy bose trawante te..
Continue reading…
Mag Vryheidsvlam in 2018 brand
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
2018 is die jaar van die Republiekvlag, van toeka tot nou
Posted on Leave a comment
Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, ‘n beroep gedoen dat die vlag volgende jaar, wanneer dit 90 jaar gelede sal wees dat hy gehys is, landswyd vertoon moet word. Mnr…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!