ANC-regime kry faktuur vir R100 miljoen vir die lewering van 35,000 verkiesings plakkate – Jan alleman sal seker nou sy sakke moet uitskud om die rekening te betaal?