Suid-Afrika is een van verskeie state in Suidelike Afrika wat deel uitmaak van die 45 miljoen mense wat die komende wintermaande ’n hongersnood in die gesig sal staar. Die agt state, waarvan Zimbabwe, Zambië, Mosambiek, Madagaskar, Namibië, Lesotho, Malawi en moontlik Botswana ondervind droogte toestande terwyl die ekonomiese omstandighede ook kommerwekkend is, het daartoe gelei..
Continue reading…
SA een van 8 state wat bedreig word deur hongersnood
Posted on 1 Comment
Enjoyed this post? Share it!