Swart Volkstaat? Stel jou voor dat die Wes-Kaap uiteindelik stem om ‘n onafhanklike land te word, wat die ANC en EFF aanspoor om hul busse van landelike swartes uit die Oos-Kaap, te verdubbel, om hulle in die uitgestrekte plakkerskampe buite Kaapstad af te laai. Wanneer daar dan genoeg swartes ingevoer is om die meerderheid te word, stem hulle die ANC aan bewind in Kaapstad, en skop die blankes en bruin mense uit? Maar dit is rassisties, sê jy? Wel, volgens die resultate van ‘n onlangse peiling, blyk dit asof die helfte van die swartes in die Wes-Kaap geen probleem het om ander rasse van ‘n volkstaat of etnostaat uit te sluit nie. Maar ons weet dit reeds, gegewe die rassistiese BSEB -regulasies en baie ander rasgebaseerde ANC inisiatiewe – kyk net na die gebrek aan ander rasse in Ramaphosa se nuwe kabinet!
Continue reading…
Wie is die Rassiste? Helfte van Kaapse Geregistreerde Swart Kiesers in CIAG Onafhanklikheid Peiling sê Rasgebaseerde Volkstaat is OK!
Enjoyed this post? Share it!
The return of the right and the coming of the volkstaat
Carel Boshoff IV is eloquent, intelligent and a stimulating conversationalist. As “president” of the Orania Movement it is his task to promote and protect the interests of Orania, the Afrikaner settlement near Hopetown in the Northen Cape established before the advent of democracy.
Last week Boshoff, a grandchild of apartheid premier Hendrik Verwoerd and a former member of the Northern Cape’s legislature for the Freedom Front Plus, issued a statement addressed to “Afrikaner decisionmakers” in which he argues that the time to pursue the ideal of an own Afrikaner territory – a volkstaat, in 1990s parlance – has come.
Boshoff argues that race relations are deteriorating, as illustrated by the debate on land expropriation and the recent “witch hunt” targeting the Schweizer-Reneke teacher, and says it seems that the ideal of a non-racial society remains a mirage. He also questions the construct of South Africa and believes the country consists of divergent languag
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EUREKA veiligheid dorp van Adriaan Nieuwoudt kom onder spervuur
Die munisipale bestuurder van Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit, Joseph Cloete, sê hulle het geen aansoek ontvang van mnr. Niewoudt om die plaas vir iets anders as landboudoeleindes te gebruik nie. Volgens Cloete, vir die plaas se spesifieke sonering mag jy nie meer as ‘n tweede woning en ander noodsaaklike strukture oprig nie. Cloete sê beleggers in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wessel Basson rig ‘n openhartige brief aan almal – lees en besluit vir jouself!
Ek lees nou ‘n artikel oor ‘wit monopoly capital ‘. Natuurlik kook enige witman wanneer hy die snert lees. En diegene wat uitvaar oor ‘wit monoploy capital’ is natuurlik die vyand van enige witman. Tog wil ek almal terugvat na my kinderjare van die middel sewentigs en tagtigs. Ek plaas graag my persoonlike ondervinding en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?
Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings
Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens., word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika
Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie?
Orania soek ‘n Afrikaner Universiteit. AfriSol bou hul spog Afrikaanse Universiteit, Akademia, maar nie op Orania nie? Waar is hul volksbelang? Inderdaad Afriforum en Solidariteit, (AfriSol), se Akademia het nie eens ‘n studiesentrum te Orania nie, al is Akademia besig om sy landswye voetspoor van studiesentrums uit te brei en is in ‘n gevorderde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaner Volksparty hou sy agste Kongres op 8 Oktober 2016 te Kempton Park
Die Afrikaner Volksparty hou sy agste kongres eersdags en rig ‘n uitnodiging aan almal en hul gesin om hierdie kongres by te woon. Die tema van die kongres hierdie jaar is: “Afrikaner Waarheen?”. AVP het hierdie tema gekies na aanleiding van die geweldige verwarring onder ons volk m.b.t. die pad vorentoe. Daar is soveel opinies, onbedoelde en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar
Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wilhelm Verwoerd se verwydering van H.F. Verwoerd plaket flouerig en simplisties sê Wynand Boshoff
Die lees van my neef Wilhelm se toespraak toe hy aan die verwyderingseremonie van ‘n H.F. Verwoerd-plaket deelgeneem het, het my teleurgestel. Nie omdat ek van sy sentimente en menings onbewus was nie, want dit is ou nuus. Miskien eerder omdat hy nie met iets sterker vorendag gekom het nie; omdat dit ‘n flouerige oproep..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering het tot 31ste Mei om Boere-Afrikaner Volksraad te antwoord waarna VN genader gaan word.
Die 31ste Mei is die spertyd vir die regering om beslissend te antwoord op die Volksraad (BAV) se laaste skrywe aan hul regsverteenwoordiger. Indien die regering nie aanvaarbare gewilligheid toon om met die Volksraad in ernstige gesprek te tree ten aansien van ons volk se aandrang op selfbeskikking nie, sal die Volksraad alle gesprekke met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.