Spanning neem dag vir dag toe namate Oekraïne en die Verenigde State van Amerika (VSA) openlik hul wens om die Krimea terug na Oekraïne in te sluit uitspreek. Dit het vir die algemene publiek duidelik geword na die onlangse ondertekening van ‘n besluit deur die Oekraïense president Volodymyr Zelensky, wat verwys na “besette gebiede”, waaronder die Krimea, wat deel van die Oekraïne sou wees. Die Oekraïeniese regering ontvang steun van die VSA in hierdie poging, die Amerikaanse president Joe Biden het reeds gesê dat hy glo “die Krimea is Oekraïens”.
Continue reading…