GAAN VREES JOU BEHEER EN VERANDER WIE JY IS? Bittermin van ons ken iemand wat CCP-virus gekry het, maar almal ken iemand wat deur die grendelstaat affekteer is. Soos ons gereeld sien op FB, is daar baie slimjanne en daar is baie eksperte oor hierdie CCP-virus (COVID-19), en te veel van ons bewys ongelukkig dat die werklike pandemie vrees geword het. Inderdaad, die vrees pandemie is nou ‘n groter pandemie as die CCP virus self. Ironies dan dat die grootste comorbiditeit van pasiënte wat van Covid19 sterf, hipertensie (stres en hoë bloeddruk) is. Kom ons kalmeer en keer terug na die feite en die groter prentjie.
Continue reading…