Net Ons Riviere Loop Vry is ‘n pas uitgereik enkelsnit wat nou beskikbaar is op meeste musiek platforms.
Continue reading…
Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
Enjoyed this post? Share it!
56 Jaar Gelede het Dr H.F. Verwoerd SA se Eerste Atoomreaktor Geopen en 137 Jaar terug is Die Nieuwe Republiek Gestig
Vandag in geskiedenis: Dit is reeds 56 jaar gelede wat Suid-Afrika se eerste baanbreker atoomreaktor, SAFARI-1 (Suid-Afrikaanse Fundamentele Atoomreaktor Installasie-1) by Pelindaba kragstasie deur Dr. H.F. Verwoerd geopen is.
Die potensiaal wat daardie aanleg darem gehad het…
En 137 jaar gelede is die Nieuwe Republiek in Suid-Afrika gestig. Die hoofstad was Vryheid.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
Kubane Protes in die Strate en Eis ‘n Einde van Vernietigende Sosialisme wat Hulle vir Generasies Onderdruk en Verslaaf het!
Dalk moet die sosialistiese Demokrate in die VSA plekke verhandel met Kubane wat deur die hel moet gaan wat sosialisme skep? Kubane gaan nou die strate in om te protesteer teen die totalitarisme waaronder hulle geslagte lank gely het. Die Amerikaanse senator Rep Nicole Malliotakis, van New York, het die Biden-regering toegesnou vir hul reaksie, of die gebrek daaraan, op die voortslepende onrus in Kuba, terwyl sy ook Obama kritiseer het vir sy hulp aan die Kubaanse regime sonder om die Kubaanse mense te help. Klink soos wat die ANC doen.
Enjoyed this post? Share it!
Soos Misdaad, Het Covid19 Die Rooi Gevaar ‘n Armlengte Wapen Gegee om Blankes aan Skade Bloot te Stel! Nuttige Idiote Word van Vryheid’s Liefhebbers Onderskei!
Ontbloot Hulle Aan Skade: Ons het al voorheen uitgewys hoe die ANC regime ‘n armlengte oorlog teen blankes in Suid Afrika voer, deur kriminele indirek toe te laat en aan te moedig om ons te vermoor en besteel. Die volskaalse misbruik van Covid19 het weereens bewys hoe gretig hulle is om ons aan skade bloot te stel, terwyl hulle dan onskuld kan pleit. Gaan die swart sosialistiese ANC ons nou vir altyd aan armoed blootstel, en ons verhoed om te werk of inkomste te genereer, om ekonomiese onderdrukking oor ons te handhaaf om hul rasse oorlog teen blankes aan te dryf? Hulle doel is om blanke besighede te vernietig en dan ‘n swart besigheid in sy plek te stig. Dit is ‘n wêreldwye taktiek van die Rooi Gevaar, en in Europa word dit “The Great Replacement” genoem. George Soros het 500 Miljoen dollar gegee aan onwettige immigrante om nie blanke besighede te stig, en sy agente is wel in SA besig! Die misbruik van Covid19 of CCPvirus vir totalitêre doeleindes word “The Great Reset” genoem, iets waarna Ramaphosa telkemale verwys het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#VoetsekANC Griqua Koninklike Huis Sluit aan by VVA Sesessie Alliansie vir ‘n Onafhanklike Kaap om Minderheidsregte te Bewaar!
Die afskeidingsbeweging van die Verenigde Vryheids Alliansie, om te seseer van Suid-Afrika en ‘n onafhanklike Kaapse konfederasie te vorm, om die regte, kulture, tale, erfenis, geskiedenis en tradisies van minderhede, wat die ANC misbruik, onderdruk en ignoreer sonder hindernis, het bykomende momentum gekry op Saterdag 5 September 2020 toe die Koninklike Huis van Griekwa, formeel aangesluit het by die proses van die VVA, wat ‘n alliansie is van eendersdenkende organisasies, instellings en individue wat werk aan ‘n nie-rassige, vrye en onafhanklike Kaap, in ‘n proses wat deur die internasionale reg erken word (wat beteken dat die toestemming van ANC nie nodig is nie).
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Blackwash #PlaasMoorde & #PlaasAanvalle Heeltemal Geïgnoreer Wyl Liberale Wêreld se Skynheiligheid Eksistensiële Proporsies Bereik!
MAAK WIT LEWENS SAAK? Plaasaanvalle en -moorde het nogsteeds in Suid-Afrika gewoed en is soos gewoonlik deur die liberale instansies geïgnoreer. Plaasaanvalle en -moorde is glad nie nuut in Suid-Afrika nie en word al drie dekades lank toegelaat om te floreer, deur die ANC-regering en ander swart supremasistiese partye wat ‘n stadige rasse oorlog en volksmoord teen die Suid-Afrikaanse wit minderheid voer. Alhoewel die ANC-regering nie hierdie statistieke tel nie, is die feite en syfers hiervoor duidelik omdat die statistieke deur Afrikanerorganisasies soos Afriforum, ToekomsVonk en TLU SA gehou word. Die ANC en hul medepligtiges in die linkervleuel, soos die liberale media en sekere immorele militante antifa-gekoppelde sosialemediagroepe, probeer hul bes om dit te bedek, om hul anargistiese agenda te bevorder.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beroep word gedoen om versigtig te werk te gaan met selfbeskikking na ’n Onafhanklike Staat van Goeie Hoop uitgeroep is
Dit is van die grootste noodsaak dat daar omsigtig met die ideale van selfbeskikking en vryheid omgegaan moet word, en daar moet gewaak word teen die moontlikheid om dit met ondeurdagte optrede te verydel. Die waarskuwing kom van VF Plus se hoofsweep, dr. Corné Mulder, na die sogenaamde eensydige onafhanklikheidsverklaring van ‘n Khoisan splintergroep onder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ontknoping van ‘n komplekse knoop
Die kompleksiteit van die grondkwessie, as die kulminasie van die bykans vier eeue van buurmanskap van verskeie volkere aan die Suidpunt van ons geliefde kontinent Afrika, is vir alle praktiese doeleindes die onontknoopbare knoop. Hierdie knoop was deurlopend, onder veelvuldige benaminge dit wat, deur die geskiedenis van hierdie land die spreekwoordelike ossewa aan die Pretoriaanse paal vasgebind het.
Ek is natuurlik deur die legendariese Gordiaanse knoop begelei in my gedagtevlug wat moet uiteenloop op die eenvoudige ontknoping van die knoop, deur alternatiewe denke, hetsy Aleksander se swaard of die paal wat uitgehaal word. Hierdie knoop, met name soos Vryburgers en VOC, Britse besetting van die Kaap, Mfecane, Oos-grens oorloë, kolonialisme, Groot Trek, republieke, Anglo-Boereoorlog, Unie-wording, Apartheid, Struggle, Freedom, Reënboog, Regstellende Aksie, BEE, Selfbeskikking en sedert 27 Februarie Grondonteiening sonder vergoeding, word met elke generasie meer
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onteiening sonder vergoeding, bedreig en vernietig demokrasie
ʼn Ware demokrasie se waarde lê daarin dat dit vryheid vir al sy burgers in ʼn land bied.
Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê die ANC, veral met sy aanvaarding van die beginsel van onteiening sonder vergoeding, bedreig en vernietig egter met sy optrede een van die hoekstene van ʼn demokrasie en is daarom ʼn bedreiging vir ʼn ware demokrasie deurdat hy die vryheid van sy burgers ontneem.
Enjoyed this post? Share it!
Prokureur wat eie dood vervals word uitgevang
ʼn Voormalige prokureur van Vryheid in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy eie dood vervals het as deel van beweerde versekeringsbedrog. Kapt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig ʼn 34-jarige man en 25-jarige vrou is vandeesweek in Durban in hegtenis geneem in verband met beweerde versekeringsbedrog..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2018 is die jaar van die Republiekvlag, van toeka tot nou
Na aanleiding van die Nelson Mandela Stigting se “vraag” of dit nie tyd geword het dat die Republiekvlag verbied moet word nie, het die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, ‘n beroep gedoen dat die vlag volgende jaar, wanneer dit 90 jaar gelede sal wees dat hy gehys is, landswyd vertoon moet word. Mnr…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man vermoor in plaasaanval by Vryheid
’n Man is Saterdagaand net na 22:00 in ’n plaasaanval buite Vryheid in KwaZulu-Natal doodgeskiet. ’n Verdagte is ook reeds vasgetrek, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid. Die naam van die slagoffer is nog nie bekend gemaak nie. “Die verdagtes het te voet gevlug, maar te danke aan die Vryheid-buurtwag wat blitsig opgetree..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.