Die Wes-Kaap se speurhoof, majoor Gen Jeremy Vearey, word ondersoek nadat klagtes van kaping en marteling ontvang is
Hy word nou ook vervolg weens beweerde dwarsboming van die gereg.
Die stasiebevelvoerder van Mitchells Plein, brigadier Cass Goolam, word klaarblyklik ook ondersoek deur intelligensie personeel .
Die twee senior polisiebeamptes het glo gepoog om ‘n persoon te impliseer in die dood van Mervin Jacobs in 2009.
Die vermoede bestaan dat die twee nie die enigste beamptes is wat hulle aan sulke misdrywe skuldig maak in die provinsie nie.
Foto – majoor Gen Jeremy Vearey
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
DieKaap.com
Continue reading…