Die privaatlid-wetsontwerp van die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, wat sekere wysigings voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer, is in die Staatskoerant gepubliseer. Dié wetsontwerp is ingedien om oplossings te bring ná die omstredenheid en onsekerheid wat sowat twee maande gelede geskep is met..
Continue reading…
Staatskoerant publiseer privaat wetsontwerp oor wapens
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Leier van die VF Plus beoog om Privaat vuurwapen wetsontwerp in te dien
Posted on Leave a comment
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, gaan ʼn privaatlid-wetsontwerp indien wat sekere wysigings gaan voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer.
Na die omstredenheid en onsekerheid wat verlede week geskep is met die uitspraak van die Grondwethof oor die aangeleentheid, is daar eintlik net een uitweg, en dit is om die wet te wysig op só ‘n wyse dat vuurwapeneienaars ‘n billike geleentheid gegun word om hul vuurwapenlisensies te hernu selfs nadat die lisensie verval het sonder om die eiendomsreg op hul vuurwapens te verloor.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!