#WhiteVictimsMatter – Mense verkies om “mooi” leuens te hoor eerder as die harde en blatante waarheid, naamlik dat die wit minderheid in Suid-Afrika onder geweldige aanval en beleg is. Ons word vermoor, beroof, vermink, gemartel, verkrag, tot ‘n pulp geslaan, onderdruk, beledig en gestroop, op die mees barbaarse maniere, links en regs. Dit is tesame met die opheffing en aanbidding van BLM, selfs terwyl ons onderwerp is aan ‘n rasgebaseerde ekonomiese moordprogram (BSEB), wat gemik is teen die blanke minderheid, deur ‘n swart supremasistiese ANC-regering. Die program is verskerp tydens die grendelstaat, toe ondernemings vir ‘n lang periode gesluit was, toe wit mense in die tyd van ‘n pandemie, geweier word om enige vorm van finansiële hulp te ontvang.
Continue reading…