Despote & Blikpot Diktators: As die Britse House of Lords nou eers wakker word oor die endemiese korrupsie en geweld in Zimbabwe, na dekades van Mugabe, beteken dit dat dit vier dekades sal duur voordat hulle wakker word oor die endemiese korrupsie en geweld in die ANC-regime in SA, die einste mense wat volgens hulle nou druk op Zimbabwe se ZANU PF regering moet plaas, om korrupsie en geweld te beëindig? Of gee hulle meer om vir die stawe van goud na ‘n hoë figuur in Zimbabwe se regerende party probeer het om 14 stawe goud op ‘n vlug na Dubai te smokkel…
Continue reading…