Morgan Tsvangirai, leier van die MDC in Zimbabwe, is Woensdag in Johannesburg ná ’n stryd van twee jaar aan kanker dood.
Hy was 65 jaar oud.
Continue reading…
Morgan Tsvangirai, leier van die MDC in Zimbabwe, is Woensdag in Johannesburg ná ’n stryd van twee jaar aan kanker dood.
Hy was 65 jaar oud.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pres. Jacob Zuma en die ANC moet kennis neem dat kiesers se geduld op ʼn sekere punt wel opraak as hulle die slagoffers is wat in armoede moet leef weens die korrupsie en magsmisbruik van hul regering. Die vreedsame revolusie van Zimbabwe kan maklik oorspoel na SA. Dit was die standpunt van VF Plus se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tydens die spesiale buitengewone vergadering van Zanu-PF in Zimbabwe het die woordvoerder, Patric Chinemana, na afloop van die byeenkoms die vergadering se besluite afgekondig. Dit het bepaal dat Mugabe Maandag voor 12:00 as president moet bedank anders sal hy verwyder word. Hy het ook die name aangekondig van Mugabe se binnekring leiers en sy vrou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ondanks die Zimbabwiese weermag se versekering dat pres. Robert Mugabe veilig is en hulle nie ʼn staatsgreep uitvoer nie, is dit presies wat besig is om te gebeur. Die weermag se tydsberekening en modus operandi dui daarop dat hulle nie, soos wat hulle beweer, net ʼn paar kriminele rondom die president teiken nie. As jy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Zimbabwiese adjunkpresident, Emmerson Mnangagwa, is Maandag die trekpas gegee oor sy “ontrouheid, onbetroubaarheid” en ʼn “tekort aan integriteit in die uitvoer van sy pligte”. Simon Khaya, ʼn regeringswoordvoerder, het dié nuus Maandag by pres. Robert Mugabe se regeringskantoor bekend gemaak. “Mnangagwa se optrede in die uitvoering van sy pligte was strydig met sy amptelike..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rob Mugabe (jr.), seun van die Zimbabwiese president midde-in die diplomatieke storm oor sy ma, Grace, is terug in die land en het sy studie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) hervat. Die 25-jarige Rob volg reeds sedert die begin van die jaar ’n graadkursus in argitektuur aan die UJ, al het hy na bewering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisiebeamptes het Maandag toegeslaan op ʼn toneel waar verdagtes donkies gebruik het om ʼn Mercedes Benz-motor oor die grens van Suid- Afrika na Zimbabwe te smokkel. Brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder van die polisie, het gesê die voertuig is onderskep kort voordat dit in Zimbabwe in verdwyn het. “Die verdagtes het donkies gebruik om die motor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (die PAIA-wet) by die departementvan binnelandse sake ingedien oor die vervalle toestand van die grensdrade tussen Limpopo en Zimbabwe. ’n Brief is ook gerig aan prof. Hlengiwe Buhle Mkhize, minister van binnelandse sake, om ’n dringende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zimbabwe se Commercial Farmer’s Union (CFU) het wit boere in Suid-Afrika aangemoedig om hul grond met hul swart landgenote te deel – of die risiko te loop om soos hul Zimbabwiese eweknieë gewelddadig van hul grond verwyder te word, berig News24. Volgens die koerant New Zimbabwe het Peter Steyl, CFU-president, gesê dat dit beter sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC sal glo die media inlig oor wat die afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is. Die voorsitters van subkomitees het onder meer grondgryp op die Zimbabwe-manier, met die fokus op onteiening en markonverwante vergoeding bespreek in ‘n ekonomiese klimaat wat juis nie om hierdie “oplossings” vra nie. Marxistiese..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As ‘n mens se dag so ‘n bietjie somber is, kan jy altyd op oom Bob reken vir ‘n skoot vermaak. Sonder aankondiging of uitnodiging slaan hy toe mos ook uit by die Wêreld Ekonomiese Forum se beraad in Durban. En hy sê daar word gelieg. Zimbabwe het nie moeilikheid nie. Daar is 14 universiteite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Over the past few months there have been many rumours circulating about Zimbabwean president Robert Mugabe’s health, it is well known that he has been preparing his wife Grace to take over from him. For those thinking Mugabe is on deaths door, he may have just proven you wrong. To celebrate his 93rd birthday Mugabe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!