Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
WAARVOOR WAG ONS? Verdien ‘n bietjie sakgeld terwyl U ons platform gebruik om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Ons het natuurlik nie die bodemlose sake van die globaliste nie, wat die ANC se “struggle” meelopers na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur het, om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Hierdie linksgesinde mense is nou in gesag in SA en die gevolge hiervan is wat ons volk elke dag in hoofstroom media lees, en deel! Is dit enige wonder ons mense buig die knie en aanbid ander volke en ander gode? Tyd om terug te veg, en U kan ons help.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
In vergelyking met ons stamlande in Europa, is Suid-Afrika ‘n jong land en ons eie volk se geskiedenis begin maar in die jaar 1652, met ‘n voorgeskiedenis van die Portugese tydperk vanaf die 1400’s. Maar, ten spyte van ons kort geskiedenis, was dit ‘n tydperk vol van opspraakwekkende gebeurtenisse, wat nie alles in detail hier beskryf kan word nie. Die feit dat swart en wit in die jaar 2020 vir mekaar “tande wys”, is nie weens ‘n gebeurtenis wat onlangs onverwags gebeur het nie. Dis ‘n probleem wat al 250 jaar sluimerend is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DERDE WÊRELD OORLOG? Is dit nie ironies nie, dat blankes die enigste ras is wat alewig van oorheersing beskuldig word, maar ek ken nie ‘n enkele blanke persoon wat die hele wêreld wil oorheers nie? Weet U van so ‘n ambisieuse persoon? (Nee, Soros, Rothschild, Oppenheimer, ens. is nie wit nie). Maar, as ons kyk na wie dit is wat hierdie witman sleg, swart man goed, narratief stoot, dan ontdek ons wie dit is wat werklik die hele wêreld wil oorheers. Dit is nie een groep nie, maar hulle het almal besef die blankes, wat slawerny gestop het, maar wat slegs 10% van die wêreldbevolking opmaak, die grootste hindernis is in hul poging tot wêreld oorheersing, dus het hulle magte saamgesnoer om van blankes ontslae te raak! Verbeel jou net wat gaan gebeur wanneer daar nie meer Europeërs is nie, en die Kommuniste, Islamiete, Swartes, Sjinese en Jode onder mekaar begin baklei vir wêreld oorheersing. Dit is die rede waarom blankes BLM met woede moet verwerp!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met die grendelstaat, ekstra totalitaristies wette en ongelooflike plundery deur die ANC regime, wonder almal hoe gaan ons uit dié penarie uitkom, en selfbeskikking, onafhanklikheid, emigrasie en afstigting word nou oral bespreek, nie net deur die minderhede nie! Van A tot Z – Afrikaners tot Zoeloe, het nou besef dat die reënboognasie hul soewereiniteit weggeneem het. Hoe het ons hier gekom? Niks gebeur in die huidige wat nie al in die verlede bestel is nie, so ons moet begin in die vorige eeu toe die Nasionale Party aan die bewind was, nadat hulle die landswye verkiesing in 1948 gewen het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en leier van die HNP, mnr Andries Breytenbach, sê in ‘n dokument aan die Parlementêre ad hoc-komitee wat gemoeid is met die wysiging van artikel 25 van die Suid-Afrikaanse grondwet, ten einde onteiening van die burgery se eiendom, sonder vergoeding moontlik te maak, dat onteiening van eiendom sonder vergoeding ‘n kriminele daad van diefstal is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus is ‘n gemeenskaps platform wat die Boere Afrikaner gemeenskap dien. Die hoofstroom media verdoesel baie agter hul betaalmure en sekere stories ontvang geen dekking nie. Dit is dus baie belangrik dat ons ons eie onafhanklike platform het om als van belang te deel. Ons is nie verbonde aan SABC nie of enige organisasie, regering of geheime groep nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“ Ons is in oorlog met die wittes wat ons grond gevat het en ons wil dit nou terug hê. Ons wil ons grond en ons wil ons rykdom terug hê; as julle in ons pad staan sal ons julle verpletter!” Aldus Malema in Pietermaritzburg 30 Mei 2016
Die AVP se antwoord op hierdie oorlogsverklaring in die lig van Ramaphosa se stelling in sy onlangse staatsrede, dat grond nou onteien sal word sonder vergoeding, is: As julle wil oorlog hê, sal julle oorlog kry!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terwyl al elf swart etniese volke … en sommige blanke “minderheidsgroepe” (Max du Preez en Jaques Pauw s’n), asook die blanke liberaliste en Suid Afrikaners, (wat aan geen volk wil behoort nie), hulle asems ophou oor watter een van twee euwels verkies gaan word om Suid Afrika verder die afgrond in te neem, wonder die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Elke vyf jaar word die inwoners in Suid Afrika opgeroep om te kom stem. ‘n Mengelmoes van verskillende rasse, gelowe, volke en immigrante wat die “Reënboognasie” gedoop is. Genadiglik kom die woord Afrikaner nie daarin voor nie! Die betekenis daarvan is dat die ware nasionalistiese Afrikaner nie deel het aan dié wanstaltige “nasie” nie. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!