WAARVOOR WAG ONS? Verdien ‘n bietjie sakgeld terwyl U ons platform gebruik om jou vaardigheid te ontwikkel, te leer en ons mense te help. Ons het natuurlik nie die bodemlose sake van die globaliste nie, wat die ANC se “struggle” meelopers na VSA, Kanada, Europa en Rusland gestuur het, om deur Marxiste geleer te word hoe om mense te breinspoel. Hierdie linksgesinde mense is nou in gesag in SA en die gevolge hiervan is wat ons volk elke dag in hoofstroom media lees, en deel! Is dit enige wonder ons mense buig die knie en aanbid ander volke en ander gode? Tyd om terug te veg, en U kan ons help.
Continue reading…