Ramaphosa, ANC en Abdool Karim wil die Ekonomie Plat Slaan, NIE die Kurve nie! Want die Party en Sosialisme is Belangriker as die Ekonomie! COVID19: Verander Kapitalisme na Sosialisme…

Indië Ontvang Ook Foutiewe Mediese Beskermingstoerusting (PPE) van China, Wat van SA? China Stel Lewens in Gevaar Omdat dit Foutiewe Mediese Toerusting “Skenk” om sy #CCPVirus Skuld te Bedek!

Eerste Week van #CCPvirus Inperking was die Maklike Een. Verontagsaming van Regulasies, Massatoetse, Infeksies in Khayalitsha & Alexandra Voorspel Probleme in Week Twee!

VIDEO: Jou Foon is Nou ‘n ANC Spioen! Ramaphosa sê ANC Gaan JOU Selfoon Gebruik om Jou Bewegings to Monitor om Jou Dalk in Kwarantyn te Dwing, Soos wat Kommunistiese Sjina Gedoen het!

Desperate Europese Lande Stuur Gebrekkige Mediese Toerusting Terug na Sjina, maar NASPERS, Kommunistiese Sjina se Ja Broer, “Skenk” ‘n Belastingtoegewing van R 1 Biljoen vir sy Tencent-onderneming in Sjina, om Sjinese Vervaardigde Mediese Toerusting te Koop vir SA se COVID19-stryd!

Moet Sjina Betaal vir Ons Verliese Weens die CoronaVirus? Twee Amerikaanse Firmas Dagvaar Sjina Weens Strafregtelike Nalatigheid vir die Verberging van die Corona “Sjinese” Virus-uitbraak in Wuhan!

VIDEO: “Omhels ‘n Shinees” Aktiviste Blameer vir die Hoë #CoronaVirus-infeksies in Italië Wyl Cyril en Pro Sjina Linkses Die Virus Probeer Bullsh*t Met Skynheiligheid en PC-toesprake!

Lieg ANC oor CoronaVirus Syfers Soos Hul Sjinese Kommunistiese Eweknieë, en Gebruik Hulle Dit om Blankes Weer te Smeer en Blameer?

#CoronoVirus Nou Amptelik in Afrika. Nigerië en Algerië Bevestig Gevalle Terwyl Suid-Afrika Beplan om 132 Studente van Wuhan in Sjina Terug te Bring!

Waarom Suid-Afrika nou vlugte uit Sjina moet verbied, soos baie ander lande – nie ernstige gevalle, is ook aansteeklik!

Brics Bank leen bankrot Eskom ‘R6 miljard’ vir battery-stelsel – Sal die SBE ooit die lening kan terugbetaal en wat gebeur indien hy nie in staat is om dit te doen?

Rusland kondig by Rusland-Afrika-beraad dat hul R20 mjd van Afrika se skuld afskryf