Die DA leier, Mmusi Maiamne, sê dat die toekoms van SA lê in die vorm van koalisies, en erken daarmee dat die linkse party nie beheer kan oorneem in die 2019 verkiesing nie.
Continue reading…
Dit lyk asof die DA ook nou die pad gaan byster raak so voor die 2019 verkiesings
Enjoyed this post? Share it!
Nou gaan jy, die belastingbetaler, meer geld moet uit haal vir die Wes-Kaapse SAPS
Die bendegeteisterde Wes-Kaap het ’n tekort van 4 500 polisielede. Die provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, Alan Winde, het dié skokkende syfer laas week Donderdag bekend gemaak.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zille probeer haar beeld herstel na haar ‘kolonialisme’ uitlatings deur om ou gebou te sloop
Die Wes-Kaapse kabinet het gister die groen lig gegee dat Concor die ou Conradie-hospitaal se site vir ’n ontwikkeling vir gemengde gebruik kan kry.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer?
Die parlement het sopas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie en probeer nou wit kiesers werf vir komende verkiesing
In ‘n poging om ongelukkige kiesers van die DA te trek, het Cope ‘n opmars saam met Afriforum gehou teen plaasmoorde. Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou met sy toenemende weerstand teen grond onteiening en korrupsie. Cope was ook betrokke saam met ToekomsVonk met ‘n optog na die VSA ambassade in November…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Patricia de Lille blameer nog steeds apartheid se “ruimtelike beplanning” vir die DA se mislukking, haar nuwe politieke party GOOD gaan glo ontwrigting veroorsaak in die Kaap
Nuwe party van Patricia de Lille heet glo die GOOD party en gaan glo die politiek ontwrig.
Kan daar nog iets goeds kom binne die party politieke stelsel van Suid Afrika? Patricia de Lille meen so, aangesien sy haar party se naam “Good”. gedoop het.
Sy het egter nie goeie nuus vir die ander partye nie aangesien die Good Party die politiek gaan ontwrig.
Rekonsiliasie is een van die party se mikpunte. Hoe die politiek ontwrig gaan word en terselfdertyd gerekonsilieer gaan word, sal sy seker alleen weet en sal die tyd ons aandui.
Sy blameer nog steeds apartheid se “ruimtelike beplanning” vir die DA se mislukking.
Haar hande word glo gesterk deur die DA raadslede wat saam met haar bedank het om die wiele aan die rol te kry, veral met die kort tyd tot hul beskikking vir volgende jaar se verkiesing.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
Enjoyed this post? Share it!
Talle groot name is op die lys vir die pos as direkteur van die openbare vervolging
Andrew Chauke en Glynnis Breytenbach is op die kortlys om direkteur van openbare vervolging te word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alan Winde wat gekies is vir ‘n hoër posisie kan dit dalk ‘n nuwe briesie van verandering vir DA wees
Alan Winde is aangewys as die DA se premierskandidaat vir volgende jaar se verkiesing. Mmusi Maimane, DA-leier, het Winde gelukgewens en gesê hy is net die regte man vir die posisie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Almal het geraamtes in die kas, Carl Pophaim van die DA het een, en dis skokkend
Enkele ure nadat die DA vyf nuwe raadslede in die Stad Kaapstad verwelkom het, het ’n storm om een se kop losgebars.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat het die twee politici, Makhozi Khoza en Maimane ingemeen met mekaar, kom ons kyk na hulle “kleur”
Die voormalige ANC parlementslid, Makhozi Khoza, tans direkteur by OUTA (sic) het Mmusi Maimane op Twitter aangevat or sy drinkery van “native beer” tydens ‘n Lobôla geleentheid.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Patricia de Lille voer planne in mou om nuwe politieke party te stig wat die linkse DA se toekoms in die weegskaal kan plaas in Wes-Kaap
Die leiers van die linkse DA is erg bekommerd oor die moontlike planne wat Patricia de Lille in die mou voer met die stigting van ’n nuwe party, of selfs die moontlikheid om haar ou party te her aktiveer.
De Lille is blykbaar besig om die Onafhanklike Demokrate te stig, wat kan meebring dat die DA die Wes-Kaap kan verloor in die plaaslike verkiesings van 2019.
Die feit dat die Onafhanklike Demokrate as party geregistreer is by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie, is ’n duidelike teken dat De Lille se optrede die DA baie stemme gaan kos en hulle aansien in die Wes-Kaap kan vernietig.
Die deelname van De Lille se party in volgende jaar se verkiesing word ook beskou as ’n gulde geleentheid vir die kommunisties gesinde ANC om weer beheer oor te neem omdat sy die DA se tradisionele steun gaan verdeel.
Waarnemers meen De Lille se ondersteuning wat bestaan uit verskeie DA raadslede wat saam met haar bedank het, kan ’n sterk invloed ui
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma hofsaak – Gaan belastingbetalers se hard verdiende geld aangewend word vir die korrupte politikus se regskostes?
Die stryd tussen die linkse DA party en die afgesette president, Jacob Zuma, neem ’n tree nader aan beslissing wanneer die party uiteindelik daarin slaag om Zuma in die hof te kry. Die voormalige president se saak kom vandag in die Hooggeregshof in Pretoria voor waartydens die regter moet bepaal of Zuma se hofsake met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.