Asha Maharaj, kookboekskrywer en kenner van Suid-Afrikaanse Indiese kos, tower ’n geurige fees op. Genoeg vir 8 mense Bereiding: 30 min Gaarmaaktyd: 20 min SAMOESA-ROLLETJIES Hierdie samoesas se vorm verskil van die gewone en baie gewilde driehoekvormige Indiese peuselhappie. Dit is veel makliker om dit met filodeeg en in ’n rolletjie te maak. Dit word..
Continue reading…
Samoosa rolletjies
Enjoyed this post? Share it!
Kruisskyf
Bestanddele 6 x 250 g-kruisskywe sout en peper koljander braaisous Maak so Verseël die steak aan albei kante. Braai op die langste 3 min. Geur met die sout, peper en koljander. Gooi die braaisous oor na smaak en braai nog 2 min. weerskante. Knoffel-en-kaassous Bestanddele ¼ k koekmeelblom 500 ml (2 k) melk 45 ml..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aartappelslaai
Bestanddele 12 middelslag-aartappels 750 ml mayonnaise 1 blikkie kondensmelk 3 hard gekookte eiers gedroogde pietersielie vir garnering Maak so Skil die aartappels en sny in blokkies. Kook tot net sag en laat afkoel. Meng intussen die mayonnaise, kondensmelk en eiers goed. Voeg die koue aartappels by en meng goed. Sprinkel die pietersielie oor. Plaas ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tapiokapoeding
Tapioka word van die stysel van die maniok-wortel (casawa-wortel) gemaak, terwyl sago van die sago-palm gemaak word. Tapioka is die groot padda-eiers, sago is die klein padda-eiertjies. Jy kan poeding van beide maak, en jy kan sago ook in kos gooi om dit te verdik, soos by hoenderpastei of beesbredie. 375 ml (1½ k) tapioka..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beesvleiskerrie
Niks klop die koue soos hierdie heilsame kerrie nie. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1½ uur 45 ml (3 e) olie 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 2 uie, fyn gekap ½ stingel suurlemoengras, gekap 3 lourierblare 30 ml (2 e) kerriepoeier 5 ml (1 t) borrie 700 g beesvleis, in blokkies gesny 1..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Botterhoender-Kerriebrood
Maak aandete interessant met ’n tuisgemaakte kerriebrood. Genoeg vir 2 tot 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 1 uur Gaarmaak: 30 min. 2,5 ml (½ t) fyn naeltjies 2,5 ml (½ t) fyn kaneel 10 ml (2 t) garam masala 2 kardemompeule 200 ml (¾ k) natuurlike jogurt 2 x 400 g-blikke heel kersietamaties 2..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beesskenkels met pampoen en patats
Een van daardie uit-die-hart-uit trooskos propvol herinneringe Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 1 uur 40 min. 600 g beesskenkels 30 ml (2 e) olie sout en peper 1 ui, gesny 2 selderystokkies, dun gesny 2 knoffelhuisies, gekneus 500 ml (2 k) hoenderaftreksel 1 kaneelstokkie hand vol pietersielie, grof gekap 500 g pampoen,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suurlemoen Madeleines
Hierdie resep is die volmaakte kombinasie van soet en suur. Lewer 15 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 40 g botter 150 ml meel 2,5 ml (½ t) bakpoeier 125 ml (½ k) strooisuiker 1 eier 15 ml (1 e) melk 5 ml (1 t) vanieljegeursel skil van ½ suurlemoen Suurlemoensous 1 suurlemoen se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kaaskoek met kondensmelk en sjokoladesous
G’n gaarmakery nie en maklik om te maak. Bedruip met die sjokolade deur ’n teelepel of spuitsak te gebruik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Afkoel: 3 uur 300 g volgraansjokoladekoekies, gekrummel 100 g botter, gesmelt 50 ml roomkaas, kamertemperatuur 1 x 385 g-blik kondensmelk 180 ml (¾ k) room, geklop 3 gelatienblare, geweek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malva Poeding Die Beste
Malva Poeding Die Beste (Dankie Tjaart van der Walt) Hierdie resep kom nog uit my ouma se resepte boek. Ons gebruik dit al jare. 45ml (3eetl) botter 250ml suiker 1 eier 5ml koeksoda 10ml (2eetl) appelkooskonfyt 250ml koekmeel 250ml melk Roer botter en suiker. Klits eier, koeksoda en konfyt by. Sif meel en roer by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Romerige kaas texas steak
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Rustyd: sowat 1 uur of oornag Gaarmaaktyd: 5-10 minute STEAK EN MARINADE 2,5 kg Texas-steak sap en skil van 2 suurlemoene 25 ml (5 t) worcestersous vars gemaalde swartpeper 4 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml (3 e) olyfolie sout BOLAAG 100 g cheddarkaas, gerasper 100 g mozzarellakaas, gerasper..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sponskoek
Van dié fieterjasielose sponskoek sal jy skaars genoeg kan kry! Lewer 1 koek Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 6 eiers 250 ml (1 k) strooisuiker 125 g botter, gesmelt 5 ml (1 t) vanieljegeursel 250 ml (1 k) meel 250 ml (1 k) bruismeel Bolaag 395 g blik kondensmelk 180 ml (¾ k) ingedampte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.