Die Gesamentlike Komitee vir Etiek het bevind dat Malema die etiese kode vir parlementslede oortree het deur nie die wet te handhaaf nie, toe hy ‘n beroep op buitelandse burgers gedoen het om ‘kreatiewe maniere’ te vind om SA onwettig binne te dring, nadat grense gesluit is gedurende die Covid inperking in Januarie.
Continue reading…
EFF Leier, Malema, Skuldig Bevind aan Oortreding van Etiese Gedragskode van Parlement op Twee Aanklagte!
Enjoyed this post? Share it!
Verslag van Slagoffers in die Oorlog Teen Blanke Boere, Oumense en Ongewapende Kwesbares Wat ANC, EFF & Liberale Ontken!
Hier is ‘n feitelike verslag oor swart-op-wit geweld in Suid-Afrika sedert 1 September. Dit is volgens alle opsigte ‘n skokkende verslag, in die stadige oorlog teen ons volk. Ons maak nie onsself dood nie, hier is die bewys van die swart-op-wit terreur-oorlog teen die wit minderheid in Suid-Afrika, wat Ramaphosa en Malema so luidkeels in die openbaar ontken, asof hierdie arme slagoffers nie bestaan nie! Kan daar iets meer boos wees?
‘n Mens moet ‘n lys soos hierdie sien om die geheelbeeld van wat in Suid-Afrika gebeur te begryp. Die feite is eenvoudig:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“As Burgeroorlog Kom, Dan is Dit So!” – Malema: “Ek praat nie van AK47 nie”, maar hy Twiet Foto van AK47 na sy 3.2 Miljoen Twitter Volgers!
#Senekal Julius Malema het op TV vurig verklaar dat hy nie bang is vir “wit terroriste” of hul afgetrede soldate en generaals nie. As dit in ‘n burgeroorlog ontaard, sê hy dat hy gereed is daarvoor. Dit NADAT hy met Bheki Cele gepraat het! Die dorpie Senekal is op almal se lippe. Dit is hier waar die jong Brendin Horner sy lewe verloor en Boere-Afrikaners uiteindelik hul voet neersit, en soos een stem hardop sê: Genoeg is genoeg! Die slagting van ons Boere kan nie meer geduld word nie. Op 6 Oktober 2020 het Boere hul misnoeë uitgespreek tydens die hofverrigtinge van die twee verdagtes wat verantwoordelik is vir Brendin se dood. Skielik is almal se oë gerig op die stil Senekal in die Vrystaat.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: As ‘n Vinnig Krimpende Onderdrukte Minderheid het Blankes in SA die Reg op Burgerlike Ongehoorsaamheid, Protes en Selfs Onluste, Soos #BLM!
As die swart minderheid in die VSA (die minderheid vir nou) die magtigste nasie ter wêreld kan omkeer, elke keer as een van hulle vermoor word, kan die nog kleiner blanke minderheid in SA, wat regtig rassistiese vooroordele het wat hulle straf, dieselfde doen!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Was Vermoorde Plaasbestuurder Brendin Horner Stilgemaak Deur Korrupte SAPD Eenheid en Veediefstal Sindikaat? Waarom Demoniseer SAPD, ANC en Hoofstroommedia Ontstelde Boere?
Boere van Senekal was ontstoke nadat hulle meegedeel is dat nalatigheid en korrupsie van die polisie verantwoordelik was vir plaasbestuurder, Brendin Horner, se moord! Dit is waarom hulle die hof binnegestorm het! Die Valke is in besit van ‘n gedetailleerde verslag oor die betrokkenheid van die Paul Roux-polisie by ‘n plaaslike veediefstalsindikaat, verantwoordelik vir die barbaarse moord (sluipmoord?) op Brendin Horner. As Valke betyds opgetree het, sou Brendin nog leef en die hele Senekal-hofdebakel met boere, sou nooit gebeur het nie!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Apartheid Waarheidsbom Vanaf 1974! Die Ware Geskiedenis Wat Globaliste uit Handboeke Verwyder Het! Eerste Minister B.J. Vorster Verduidelik.
#GlobalismKills BESTUDEER DIE VIDEO EN WYS U KINDERS, want nog U nog U kinders sal die geleentheid kry om regte geskiedenis soos hierdie in skoolboeke of universiteite te bestudeer nie. Dit is die ware geskiedenis wat die globalistiese sosialistiese oorwinnaars uit ons handboeke verwyder het! In hierdie video verbind ek die kolletjies van die vernietiging van apartheid, met die huidige vernietiging van die Weste, en wys hoe dit deel is, en deel was van dieselfde globalistiese kommunistiese veldtog vir wêreldoorheersing! “Anti-Rassisme” was bloot ‘n handige wapen, en almal het daarvoor geval en val nog steeds daarvoor! Dit is die rede waarom die gevestigde hoofstroom die hele tyd rassisme oordryf, alhoewel ons as normale mense dit nie sien nie. “Anti-Rassisme” is hul roete na rewolusie en wêreldoorheersing!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vyf (Swart?) Mans Verkrag 89 Jarige Ouma! Hoofstroom Media Weier om Ras van Verkragters te Noem! Is hulle te Skaam?
WAAR IS DIE WOEDE OOR GESLAGS GEWELD NOU? Waarom noem liberale hoofstroommedia nie die ras van die barbare nie, wanneer ‘n kwesbare, swak, bejaarde vrou in haar huis aangeval en verkrag word in Suid-Afrika? Dit het Donderdagaand weer in Hertzogville gebeur. Sou dit nie makliker wees om verkragters op te spoor en aan te keer as ons hul ras ken nie? Wil die hoofstroommedia nie dat geslags misdade opgelos word nie? Of is dit weereens dat die hoofstroommedia openlik polities korrek is, en deurdrenk is van Marxisme se bedrieglike “kritiese rasteorie”, wat ons kinders op skool en universiteit geleer word, en wat beweer dat alle blankes by verstek rassisties en skuldig is, en daarom verdien hulle enige misdade waarvan hulle die slagoffer word? Dit is die kern van Black Lives Matter – dit is boos, volksmoord, afskuwelik en rassisties, en dit is wat die hoofstroommedia geword het! Boos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa Gepla Oor Bose Plaasaanvaller se Gesondheid Maar nie Die Slagoffers nie! Plaasaanvaller Vrygelaat Saam Met 19,000 Gevangenisse!
Ramaphosa het in 2018 aan Bloomberg News in New York gesê dat daar geen plaasmoorde in Suid-Afrika is nie – hy het nog nooit sy valse verklaring teruggetrek nie. So ons moet dan nie verbaas wees dat hy meer vir plaasaanvallers omgee as vir hul slagoffers nie! Een van die 19,000 gevangenes wat deur Ramaphosa vrygelaat is, omdat hy bekommerd was dat hulle die CCP-virus in die gevangenis sou kry, was op 3 Julie betrokke by die wrede plaasaanval op Daleen van der Hoven (80) van Zastron. Sy is oor die kop geslaan met ‘n ysterinstrument, ontvoer en in die ysige berge gelos vir dood.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Mosselbaai Dubbelmoord Verdagte Geradikaliseer Kort Voor Moord Van Human Egpaar? Lekoro Het “Verander”, Rooi EFF Beret Begin Dra en “Kill The Farmer, Kill The Boer” Slagspreuk Gebruik!
Die staat het Maandag sy saak voortgesit in die dubbele moordsaak van Eurika en Tewie Human. Die egpaar is op hul kleinhoewe op 14 Junie 2016 vermoor. Lebohang Lekoro is die verdagte in die saak en word aangekla van die dubbele moorde, asook twee pogings tot roof met verswarende omstandighede. ‘n Tweede verdagte, Tsansamkwa Sishuba is reeds in September 2017 skuldig bevind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.