‘n Video is op sosiale media netwerke opgelaai en gedeel, van ‘n swart man wat beweer dat hy een van Cyril Ramaphosa se plase in Limpopo besoek het, maar deur die polisie verbied is om die plaas binne te gaan.
SA Polisie Moet Korrupte Ramaphosa se Plaas Beskerm, Maar nie Boere nie?
Enjoyed this post? Share it!
“Guilty Until Proven Innocent” – Die Era van Media “Show Trials” Wat ‘n Valse Narratief en Sosialistiese Rewolusie Afdwing!
Wat staan ons te doen na #Dirkiesdorp, die #DoodskisTwee, #Coligny en ander korrupte eensydige hofsake? Na aanleiding van die #Dirkiesdorp voorval is dit belangrik om ‘n analise te doen sodat boere en wit mense in die algemeen kan weet hoe om op te tree as so iets weer in die toekoms plaasvind.
Enjoyed this post? Share it!
Drawwer Vroegoggend Beroof en Aangerand
Geweld teen vroue en kinders gebeur daagliks, maar daar is maatreëls wat gevolg kan word om dit te verhoed. ‘n Vrou is beroof en aangerand op die pad tussen Mataffin en Sabie, Mpumalanga, terwyl sy omstreeks 05:45 alleen gaan draf het.
Enjoyed this post? Share it!
Vakbond sê Behalwe vir Reën, sal Water “nie gewaarborg wees” in dele van Suid-Afrika nie, weens Stakingsaksies vanaf 13 Mei
Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersunie (SAMWU) sê dat hulle vanaf 13 Mei 2021 ‘n onbepaalde beskermde stakingsaksie by Rand Water sal begin, wat die watervoorsiening in ‘n aantal provinsies kan beïnvloed.
Enjoyed this post? Share it!
Tradisionele Leier Herken nie Oproeriges in #Dirkiesdorp nie – EFF en ANC Voer Aktiviste in wat Rassehaat en Geweld Aanhits!
‘n Tradisionele leier van Dirkiesdorp het aan Rapport gesê dat hy die meeste betogers wat by die Piet Retief hof was nie ken nie, en dat dit vir hom lyk asof die ANC en EFF besig is om betogers en agitators na die gebied in te voer. Kort nadat die vyf aangeklaagdes in die #Dirkiesdorp saak Vrydag elkeen op R10,000 borg vrygelaat was, het aktiviste van die EFF en ANC geweld en haat aangehits aan oproerige betogers buite die hof. Een spreker het gesê Pampoenkraal moet brand en het gesê dit is die begin van ‘n oorlog.
Enjoyed this post? Share it!
Dieselfde Aanklaer van die #DoodskisTwee Hofsaak, Robert Molokoane Lei #Dirkiesdorp Hofsaak! Toevallig?
Is dit toevallig dat dieselfde aanklaer wat destyds vir Theo Jackson en Willem Oosthuizen, in die sogenaamde doodskis twee saak vervolg het, waar politieke partye ook die storie na ‘n groot rassekaart storie en media sirkus omskep het, nou ook die #Dirkiesdorp saak hanteer? Word aanklaer Robert Molokoane elke keer gekies om in sekere sake aan te kla weens sy spesiale talent om ‘n vals narratief op te stel en mense aan te kla op grond van hul wit ras en nie vir enige ander rede nie?
Enjoyed this post? Share it!
Video Genoem in #Dirkiesdorp Hofsaak Bewys die Staat het Gelieg, Maar Hulle Hou Hardnekkig Aan om ‘n Totaal Valse Narratief te Skep!
Die Dirkiesdorp hofsaak is besig om dag vir dag iets uiters ontstellend, maar nie verbasend nie, te onthul en dit is die sistemiese bevooroordeeldheid en rassehaat wat die staat se swart amptenare, teen die wit minderheid van Suid Afrika koester. Hierdie endemiese bevooroordeeldheid is besig om soos nog nooit vantevore nie, onthul te word in die Dirkiesdorp hofsaak in Piet Retief en dit is waarom elke enkele wit Suid Afrikaner op hoogte moet wees van hierdie saak.
Vier wit boere en ‘n swart plaasvoorman is nou al vanaf 9 April in die tronk op uiters ernstige aanklagte wat strek van moord tot ontvoering omdat die Staat gretig was om hulle aan te kla van alles onder die son, so die Staat het die boere omtrent met alles behalwe die kombuistafel gegooi. Die Staat het van die begin af gesteun op ‘n totaal vals narratief om ‘n vals prentjie te skilder van wat op 9 April gebeur het, en sodoende valse klagtes te skep.
Enjoyed this post? Share it!
Het Vusi Shongwe, LUR van Mpumalanga se Uitlatings na #Dirkiesdorp Skietery Bygedra tot Bloedige Dubbel Plaasmoord Naby Nelspruit?
Mpumalanga Landbou, wat met groot hartseer kennis geneem het van die tragiese dood van twee vredeliewende mense, op ‘n plaas naby Nelspruit op Saterdagaand 24 April, het die jongste aanval en moord van plaasbewoners, ten sterkste veroordeel. In ‘n verklaring, het Mpumalanga Landou die uitlatings bevraagteken van LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Mnr. Vusi Shongwe, rakende die voorval op 9 April op Pampoenkraal, Dirkiesdorp, wat moontlik kon bygedra het tot die motivering met betrekking tot die barbaarse moord op die weerlose moeder en seun.
Enjoyed this post? Share it!
Piet Retief Borgaansoek Weer Uitgestel na Video Getuienis die Staat se Saak Verdoem!
Die borgaansoek van die vyf boere, wat aangekla word van moord op die Koki-broers in Dirkiesdorp, is weer vandag in Piet Retief hof tot Woensdag toe uitgestel, omdat vandag ‘n vakansie dag is. Die stemming in Piet Retief was vandag vreedsaam en kalm, wat moontlik toegeskryf kan word aan die groot teenwoordigheid van die SAPD mag en die buurtwag.
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: #Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp Die Boere se Weergawe van Piet Retief Skietvoorval Wys Polisie Wou net Boere Opsluit met Kwaadwillige & Eensydige Ondersoek!
Self Verdediging: Soos ons laas week berig het, het ‘n onderhoud met die boere die uiters gebrekkige en eensydige ondersoek aan die lig gebring, wat die Polisie gedoen het na die skietvoorval te Dirkiesdorp, Mpumalanga waar 2 swart betogers, die Coka broers, doodgeskiet was op 9 April. SAUK Nuus het laas week berig dat die polisie gelieg het, en die Rapport ondersoek het ook getoon dat die Polisie ‘n totaal valse verklaring aan die media uitgereik het, na die inhegtenisname van 4 plaaslike boere. Dit is hierdie valse getuie wat die massa media opgespring het, en misbruik om rassehaat teen blankes aan te hits.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus: SAPD Lieg oor #Dirkiesdorp, Boer in Rystoel Vermoor, ANC Kabinet vol Twis, Wisselkoers, Weer en Meer
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.