VIDEO: Ramaphosa Dink Lockdown is Snaaks en Grap dat hy dit sal Uitbrei tot Volgende Jaar April! Intussen Styg Burgerlike Ongehoorsaamheid in SA!

Eerste Week van #CCPvirus Inperking was die Maklike Een. Verontagsaming van Regulasies, Massatoetse, Infeksies in Khayalitsha & Alexandra Voorspel Probleme in Week Twee!

ANC Gebruik CCPvirus as Verskoning om sy Maatjies uit die Tronk te Kry! Wes-Kaapse Landdros Daniel Thulare Laat Selfs Moordverdagtes Uit!

Glad nie iets om op trots te wees! – SA het derderangse weermag. Soldate is swak opgelei – Slaankrag is gelykstaande aan wat dit was in 1930

SANW bevestig die vliegongeluk van die SA Lugmag in die Demokratiese Republiek van die Kongo

12 Weermaglede wat gearresteer is vir die verdwyning van R4-aanvalsgewere is vry op waarskuwing

20 volledig outomatiese R4-gewere beroof by SANW, vuurwapens is waarskynlik vir kriminele aktiwiteite gesteel. Was dit ‘n werk van binne? Waar was die wagte, en waarom kon hulle nie ‘n strategiese militêre installasie verdedig nie?

Rusland se bomwerpers en ander militêre vliegtuie land by Waterkloof-lugbasis terwyl Ramaphosa Afrika-afvaardiging na Rusland lei vir samesprekings

SANW totaal en al nutteloos in Wes-Kaap – ANC-regime verloor stryd teen misdaad!

SANW-ontplooiing na die Wes-Kaap om die polisie te help om bendegeweld te bekamp, sal ongeveer R23,4 miljoen kos

SANW kan nie onwettige immigrasie bestry weens tekort aan finansies, ook nie opgelei om stedelike burgerlike geweld te bekamp op Kaapse Vlakte

Generaal-majoor word verdink van tender bedrog na hy kontrak ter waarde van R210 miljoen toeken aan sy vrou